|
|||||||||
|
|
Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com | ||||||||
Foto-kompetisie
Natuurfotokompetisie: Galery 6
09/04/2008 04:51:10 PM - (SA)
’n Keur van die natuurfoto’s wat nie in die koerant verskyn nie, sal in galerye op die webwerf verskyn....
Sonsopkoms by Sinangwana naby Port St Johns. Foto: Lodie du Plessis
Ma en baba in die Addo-Olifantpark. Foto: Nicky Bosman
Son sak op die dam. Foto: Elisabeth Stander
Trek die vere reg. Foto: Elisabeth Stander
’n Leeumannetjie in die gras by Sabi-Sabi. Foto: Denise Fowler
Eende-familie op ’n Sondagoggend-uitstappie. Foto: Erik de Boer
’n Groenrugreier Mopani in die Krugerwildtuin. Hy was besig om kos te soek. Foto: Pieter Schoonees
Dié voëltjie het kom nektar soek in die rangskikking in die voorportaal van die kantore op Koopmanskloof. Foto: Thys Lombard
’n Berghaan op sy prooi met ’n fisantveer in die bek. Foto: Mario Kleynhans
’n Roos ná ’n sagte bui reën. Foto: Johann Muller
’n Buffel ie Hluluwe-nasionale park. Foto: Jeannette Meyer
’n Seekoei in die Serengeti. Foto: Esmari Wium
Die De Hoop-natuurreservaat op die Walvis-staproete. Foto: F. (Kiewiet) van der Westhuizen
Ndutu in Tanzanië. Foto: Esmarie Wium
’n Blou-koggelmander by die Kromrivier in die Sederberge. Foto: Karlwim Heese
|
| Kontak
ons | Navrae
| Teken in
op ons nuusbrief | Vrae
oor registrasie | Adverteer
| gebruikersooreenkoms
| |