|
|||||||||
|
|
Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com | ||||||||
Foto-kompetisie
Natuurfotokompetisie: Galery 4
09/04/2008 09:36:07 AM - (SA)
’n Keur van die natuurfoto’s wat nie in die koerant verskyn nie, sal in galerye op die webwerf verskyn.
’n Swaan in Geneva, Switserland. Foto: Marizanne Viljoen
Lemurs by die Kango Ranch naby Oudtshoorn word deur die toeriste vermaak. Foto: Bernard Pretorius
Kyk net so ’n akkedis! Hy sit en bak tussen die wit klippe. Foto: Hanri Laubscher
Swewende arend. Foto: Ben Lombard
Die Goukou-riviermond by Stilbaai. Foto: F. (Kiewiet) van der Westhuizen
In die oog van die leeu. Foto: Albert Nelmapius
’n Kameelperd met “twee koppe” in die Kruger-wildtuin. Foto: Debbie Lombard
’n Vuurpyl in my tuin op die Lourensford-Wynlandgoed, Somerset Wes. Foto: Thys Lombard
’n Plaasdam in die Natalse Middellande op ’n baie koue oggend! Foto: Axél Jooste
’n By en ’n blommetjie net buite Greyton. Foto: Robert Laurie
Die foto is op ’n jagplaas (Kalahari Game Ranch) geneem. Die koei was dragtig en die ou wit bul baie besorg en liefdevol. Foto: Johanna Muller
Die son sak oor die dorpie, Parikia, op die eiland Paros in Griekeland. Foto: Bernard Pretorius
Dié springkaan is in twee geskeur... Foto: Hennie van Wyngaard
Sonsondergang by Milnerton. Foto: Joe Neethling
Chuckies in Struisbaai se hawe. Foto: Mien van Graan
|
| Kontak
ons | Navrae
| Teken in
op ons nuusbrief | Vrae
oor registrasie | Adverteer
| gebruikersooreenkoms
| |