|
|||||||||||
|
Foto-kompetisie
Natuurfotokompetisie: Galery 3
08/04/2008 12:39:12 PM - (SA)
’n Keur van die natuurfoto’s wat nie in die koerant verskyn nie, sal in galerye op die webwerf verskyn
Vroegaand op Melkbosstrand. Foto: Lourette Ellis
Dié wrak naby L’Agulhas het die voëls se rusplek geword. Foto: Pieter Venter
’n By in ’n Stellenbosse tuin. Foto: Adriaan Oelofse
Clarens in die Vrystaat. Foto: Elske Johnson
’n Verkleurmannetjie in die son. Foto: Melanie Willers
’n Olifantgesin saam by ’n watergat. Foto: Abré van Wyk
Twee zebras ‘omhels’ mekaar. Foto: Abré van Wyk
Ou Kersaand by ons kampplekkie by “Gert Du Toit Se Baai” aan die Weskus. Foto: Wynanda van Zyl
Hierdie jagluiperd in die Timbavati-reservaat se bynaam is “Batman”. Foto: Coby van de Linde
Sherwood in Port Elizabeth tydens ’n donderstorm. Foto: Tyron du Preez
’n Hiëna tydens ’n middagslapie. Foto: Ciska Gricius
Egiptiese eende in Kirstenbosch. Foto: Zelda le Roux
Tafelbaai en Kaapstad is toe onder die wolke. Foto: Cornelia Heise
Sonsondergang op Yzerfontein. Foto: Annalie Jordaan
Die son gaan oor die Groot-Brakrivier onder. Foto: Dirk Boshoff
|
|
| Kontak
ons | Navrae
| Teken in
op ons nuusbrief | Vrae
oor registrasie | Adverteer
| gebruikersooreenkoms
| |