|
|||||||||
|
|
Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com | ||||||||
Fotokompetisie
Natuurfotokompetisie: Galery 2
08/04/2008 11:41:01 AM - (SA)
’n Keur van die natuurfoto’s wat nie in die koerant verskyn nie, sal in galerye op die webwerf verskyn.
Die foto van ’n plaashuis op die rand van die Namibwoestyn is uit ’n lugballon geneem. Foto: Hilda de Villiers
’n Groep seekoeie in die Katavi-naruurreservaat in Tanzanië. Foto: Michau Van Gass
’n By in Kirstenbosch. Foto: Joe Neethling
Oom olifant in Bloemfontein se dieretuin. Foto: Jacques van Oordt
’n Rietduiker sit op kleurvolle ankertoue en vermaak hom self met ’n stuk gras! Foto: Riaan Beekman
Twee apies in die Addo Olifantpark. Foto: Riana van Niekerk
’n Stomp wat op Kleinkrantz-strand uitgespoel het met die vloed aan die einde van 2005. Die fotograaf wou die grootte van die stomp beklemtoon. Indien ’n volwasse man voor dit gestaan het, sou net sy kop bo die stomp uitgesteek het. Foto: Alida Mccarthy
Vroegoggend langs die Eikenhofdam by die Elgin Country Club. Foto: Leana King.
’n Kokerboom in die omgewing van Helmeringhausen in Namibië. Foto: Mercia Kruger
Dié zebra het toegelaat dat die fotograaf tot naby aan hom kom in Leeupoort se wildreservaat. Foto: Pieter du Toit
’n Lid van die ‘Castleton Pride’ in die Singita Private Natuurreservaat. Foto: Elma von Plaster
’n Jakkals met ’n seer voetjie in die Addo Nasionale Park. Foto: Annalie Jordaan
Die rob wys sy ontevredenheid met die fotograaf. Foto: Martin Geldenhuys
Swart swane by Pearl Valley-golflandgoed. Foto: Leonie Fourie
’n Voëltjie in St. Lucia. Foto: Hendrik Kral
|
| Kontak
ons | Navrae
| Teken in
op ons nuusbrief | Vrae
oor registrasie | Adverteer
| gebruikersooreenkoms
| |