Webwerf   Argiewe   Foto's   Netads 
685 dae tot afskop
2010
WEER » Kaapstad 12º/16| Worcester 13º/18| George 12º/23| Port Elizabeth 16º/25 Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com

  TUIS  

  NUUS  

  MULTIMEDIA  

  SPORT  

  SAKE  

  VERMAAK  

  OPINIE  

  BLOGS  

  FEATURES  

  MOTORS  


VERSEKERING
Spaar tot 25% by OUTsuranceKliek hier vir motor-, huisinhoud- en besigheidsversekering en ons bel jou terug.
ABSA KKNK
‘Paulus’ moet vandag tassies pak vir meer as drie uur lange ‘Dagreis’
28/03/2008 01:18:53 PM - (SA)

OUDTSHOORN. - ’n Vertoning van Paulus, wat vandag om 15:00 in die SANW-ouditorium op die Absa KKNK sou plaasvind, moes gekanselleer word omdat ’n Lang dagreis na die nag so lank is.

Die eerste vertoning van laasgenoemde was Woensdagaand.

’n Lang dagreis na die nag duur 3 uur en 20 minute, het me. Paula Schoeman, KKNK-woordvoerder, gister gesê.

Feesgangers wat reeds kaartjies vir die betrokke vertoning van Paulus gekoop het, word versoek om dit by Computicket om te ruil vir die vertoning wat oorbly, naamlik op Saterdag 29 Maart om 19:00. Andersins sal hulle vir die kaartjie vergoed word.

Compu­ticket is onder die pawiljoen by die Huisgenoot­musiekplaas geleë.

Schoeman het daarop gewys dat die kansellasie plaasgevind het ná oorlegpleging met die regisseur van Paulus, Henry Mylne.

“Die Absa KKNK waardeer die feit dat mnr. Mylne ingestem het om die tegniese ondersteuning­span tegemoet te kom.”

    
VIND
Werksgeleenthede
Gesondheids- produkte
Reis & Verblyf
Internasionale Lotto
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Motor & Huis Versekering
Dekor
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |