|
|||||||||
|
|
Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com | ||||||||
ABSA KKNK
Wyn, vermaak en kos saam met Absa
27/03/2008 01:07:26 PM - (SA)
Die Absa wyntent bied daagliks hope pret en vermaak met jong kunstenaars wat die gehoor bekoor. Johan Stemmet en Noot-vir-Noot is ook hier te sien!
Met goeie vermaak, lekker kos en puik wyn, is dit ’n moet om ’n draai by die Absa Wyntent gaan maak.
|
| Kontak
ons | Navrae
| Teken in
op ons nuusbrief | Vrae
oor registrasie | Adverteer
| gebruikersooreenkoms
| |