Webwerf   Argiewe   Foto's   Netads 
658 dae tot afskop
2010
WEER » n.a. Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com

  TUIS  

  NUUS  

  MULTIMEDIA  

  SPORT  

  SAKE  

  VERMAAK  

  OPINIE  

  BLOGS  

  FEATURES  

  MOTORS  


VERSEKERING
Spaar by OUTsuranceKliek hier vir huisinhoud-, besigheids- en motorversekering.
ABSA KKNK
Feesgangers se mening
28/03/2008 01:24:09 PM - (SA)

 

Juan-Maré Hanekom (14, links), Marelie Genis (14, middel) en Jo-Ann Ros­souw (15), almal van Oudts­hoorn, doen lekker inkopies op die feesterrein. “Daar is net te min stalletjies wat klere verkoop,” kla hulle.

 

Leselle Kruger van Worcester kom die afgelope ses jaar KKNK toe. Sy was gister baie tevrede met haar inkopies en is ook tevrede met die groot verskeidenheid wat die uitstallers vanjaar bied.

 

Robbie Ferreira van Kleinmond kom elke jaar sy naamborde hier verkoop. Hy is baie tevrede met sy staanplek, waarvoor hy vanjaar R8 500 betaal het.

 

Johan Liebenberg verkoop biltong by sy stalletjie op Queen’s Mall se parkeerterrein. Hy meen die feit dat feesgangers nie vanjaar hier kan parkeer nie, beïnvloed verkope.

 

Colin van Rensburg van Somerset-Oos het een van die duurste stalletjies op die KKNK. Saam met hom is Martha Jansen, sy regterhand.

 

Sandi Hitchens van Kaapstad meen daar is vanjaar te veel stalletjies in die De Jager-sportkompleks wat juwele verkoop.

 

Kwasi Asamoa, oorspronklik van Ghana, bedryf heeljaar deur sy stalletjie buite Queen’s Mall. Hy meen egter dat verkope vanjaar afgeneem het.

 

Marius Barnard van Wolseley woon vanjaar die fees vir die agtste keer by. Hy meen daar is minder stalletjies vanjaar, maar die gehalte en pryse is steeds goed.

 

    
VIND
Werksgeleenthede
Gesondheids- produkte
Reis & Verblyf
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Motor & Huis Versekering
Dekor
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |