Webwerf   Argiewe   Foto's   Netads 
685 dae tot afskop
2010
WEER » Kaapstad 12º/16| Worcester 13º/18| George 12º/23| Port Elizabeth 16º/25 Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com

  TUIS  

  NUUS  

  MULTIMEDIA  

  SPORT  

  SAKE  

  VERMAAK  

  OPINIE  

  BLOGS  

  FEATURES  

  MOTORS  


VERSEKERING
Spaar tot 25% by OUTsuranceKliek hier vir motor-, huisinhoud- en besigheidsversekering en ons bel jou terug.
De La Rey se masker is by die KKNK te sien.
De La Rey se masker is by die KKNK te sien.
ABSA KKNK
Masker ’n ekstra dag te sien
25/03/2008 12:18:35 PM - (SA)

DIE uitstalling van genl. Koos de la Rey se doodsmasker is gister deur só baie mense bygewoon dat die trust aan wie die masker behoort is oorreed om dit met nog ’n dag te verleng.

Volgens mnr. Paul Alberts, uitgewer van die boek De la Rey: ’n Stryd vir Vryheid, was daar gister ’n geweldige toeloop van mense wat graag die masker wou sien.

Alberts sê dit was nie net die ouer garde wat daar was nie. Daar was glo heelwat jong en bruin mense.’n Groot opdamming is veroorsaak toe Steve Hofmeyr ’n draai gemaak het.

Prof. Andries Raath van die Universiteit van die Vrystaat het die masker ontdek nadat iemand gereageer het op ’n foto daarvan in sy boek De la Rey: ’n Stryd vir Vryheid.

Die masker sal vandag nog van 08:15 tot 17:00 in die Drilsaal uitgestal word.

Daarna keer dit terug na private besit.

“Mense sal dit nooit weer in hul lewe kan sien nie. Dié is hul enigste geleentheid,” sê Alberts. “Dit sal toegesluit word en die publiek sal dit nie weer sien nie.”

    
VIND
Werksgeleenthede
Gesondheids- produkte
Reis & Verblyf
Internasionale Lotto
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Motor & Huis Versekering
Dekor
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |