Webwerf   Argiewe   Foto's   Netads 
685 dae tot afskop
2010
WEER » Kaapstad 12º/16| Worcester 13º/18| George 12º/23| Port Elizabeth 16º/25 Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com

  TUIS  

  NUUS  

  MULTIMEDIA  

  SPORT  

  SAKE  

  VERMAAK  

  OPINIE  

  BLOGS  

  FEATURES  

  MOTORS  


VERSEKERING
Spaar tot 25% by OUTsuranceKliek hier vir motor-, huisinhoud- en besigheidsversekering en ons bel jou terug.
Jaco Blomerus Foto: MICHAEL HAMMOND
Jaco Blomerus Foto: MICHAEL HAMMOND
ABSA KKNK
Krog-gedigte word getoonset
25/03/2008 12:34:48 PM - (SA)

STUNNING! Dit was stunning. Ek hou sy loopbaan dop.”

Só beskryf Liesl Neethling (38) van Oudtshoorn Jaco Blomerus se show, Sonder begeleiding, gister in die Laer­skool Noordsaal op die Absa KKNK op Oudtshoorn

In dié show sing Blomerus Antjie Krog se eerste gedigte.

Die klein gehoor was stil, maar het ná elke liedjie hande geklap.

Vir Danielle Strydom (14) van Durbanville was dit “awesome”.

“Ek hou van sy liedjies. Die ritmes is cool een hoe hy dit doen is anders,” het sy gesê.

“Dis baie goed en passionate gedoen,” meen Emilie Badenhorst (14) van Somerset-Wes.

“Hy sit sy hart in die songs.”

Hilda Badenhorst (38) van Oudtshoorn dink Blomerus het ’n “fantastiese stem.

“Meer mense moet dit kom kyk.

“Dit was baie mooi.”

Die regisseur Petrus du Preez kan gelukkig na dié vertoning uitasem.

“Die eerste show is verby en dit is altyd dieice breaker met nuwe werk. Ek dink die musiek maak die gedigte op ’n ander wyse toeganklik.

“Behalwe vir die gedigte van Krog is dit wonderlike, genotvolle musiek.”

Blomerus self dink sy show was “OK”.

Hy sê: “Mense moet kom uitvind of hulle daarvan hou of nie. Indien nie, tough luck.”
. Sonder begeleiding is vandag om 10:00, môre om 14:00 en Donderdag om 19:00 in die Laerskool Noordsaal.

    
VIND
Werksgeleenthede
Gesondheids- produkte
Reis & Verblyf
Internasionale Lotto
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Motor & Huis Versekering
Dekor
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |