Webwerf   Argiewe   Foto's   Netads 
658 dae tot afskop
2010
WEER » n.a. Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com

  TUIS  

  NUUS  

  MULTIMEDIA  

  SPORT  

  SAKE  

  VERMAAK  

  OPINIE  

  BLOGS  

  FEATURES  

  MOTORS  


VERSEKERING
Spaar by OUTsuranceKliek hier vir huisinhoud-, besigheids- en motorversekering.
Steve HofmeyrFoto: LEANNE STANDER
Steve HofmeyrFoto: LEANNE STANDER
ABSA KKNK
Steve vermaak op KKNK
24/03/2008 11:30:14 AM - (SA)

Steve Hofmeyr het Saterdagaand ’n spesiale konsert vir die plaaslike gemeenskap en Absa-kliënte gehou.

Organisasies wat die konsert bygewoon het, is Shoemanshoek-gemeenskapsprojek, Eljada Kampus van die Klein Karoo Vaardigheidskool, Helen Bellinghanhof Ouetehuis, Klein Karoo Agri se Besigheidsentrum en die Ncedisizwe Vrouetrust.

Absa borg ook Steve se landwye Waarmaker-toer van 130 konserte in die platteland.

    
VIND
Werksgeleenthede
Gesondheids- produkte
Reis & Verblyf
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Motor & Huis Versekering
Dekor
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |