|
||||||||
|
|
Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com | |||||||
Briewe
BRIEF, 5 Mei: Land word ’n outokrasie
04/05/2008 08:02:17 PM - (SA)
DIE berig “SA, China ‘druk Zim van agenda af’ ” in Die Burger van 1 Mei, afkomstig van u Washington-korrespondent, Charles Smith, het betrekking.
Suid-Afrika is nou kop in een mus met China, Rusland, Libië en Viëtnam oor die krisis in Zimbabwe.
Suid-Afrika se nuwe apartheid is net so sleg as die ou apartheid.
Die ANC moet ophou om die ou apartheid te blameer. Ons is nie meer ’n demokrasie nie, ons is nou ’n outokrasie.
Aluta continua – die stryd duur voort.
DAVID KESSLER van BELLVILLE
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
| Kontak
ons | Navrae
| Teken in
op ons nuusbrief | Vrae
oor registrasie | Adverteer
| gebruikersooreenkoms
| |