Webwerf Foto's
Argiewe Netads
WEER » Kaapstad 14º / 22º | Worcester 9º / 23º | George 11º / 21º | Port Elizabeth 12º / 21º Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com
TUIS NUUS SPORT VIDEO FOTO'S SAKE24 OPINIE BRIEWE BLOGS
VERMAAK BOEKE SPOTPRENT PEILINGS NETNAWEEK MOTORS STYL REIS BY
LANDBOU LESERSFOTO'S WÊRELDBEKER 2010 VIND: MOTORS POSTE EIENDOM
VERSEKERING
Spaar by OUTsurance.  Kliek hier vir huisinhoud-, besigheids- en motorversekering.
Opinie
Duminy wys hoe dit gedoen word
29/12/2008 06:53:28 PM - (SA)

’n Rooskleurige toekoms is vir JP Duminy voorspel sedert hy sy eersterangse buiging as ’n 17-jarige vir die Westelike Provinsie gemaak het.

Nie eens sy grootste bewonderaar sou egter sommer kon voorsien presies wat sy impak in sy eerste toetse – teen geen geringe span nie – sal wees.

Hy het verlede week die wenlopies in die ongelooflike sege in Perth teen die Australiërs geslaan en het Sondag met sy 166 lopies Suid-Afrika die geleentheid gegee om sy eerste reekssege ooit in Australië te behaal.

Dit is maar nog net weer eens ’n bewys van die ongelooflike sporttalent waaroor die land beskik.

Duminy se sukses is egter ook ’n triomf vir Suid-Afrikaanse krieket se transformasieproses. Nie omdat hy as ’n gekleurde speler gekies is nie, maar juis omdat hy die laaste paar jaar reeds die beste jong speler in plaaslike krieket was en sy loopbaan goed bestuur is.

In die verlede sou ’n jong speler met sy vermoëns haastig en vinnig in die nasionale span opgeneem word om die transformasiekritici stil te hou. In die harde wêreld van toetskrieket sal jou teenstanders jou egter baie gou uitvind as jy nie geestelik reg is om op daardie vlak te speel nie.

Duminy het die laaste 15 maande saam met die Proteas se toetsgroep getoer en gewag vir sy kans. Hy het dit gekry en vir almal gewys tot wat hy in staat is – geduld gemeng met vaardigheid is ’n plofbare mengsel.

    
VIND
Reis & Verblyf
Kom ons kliek
Motors
Kontantlenings
Beligting
Eiendomsbelegging
Wegbreeknaweek
Musiekinstrumente
3 boeke vanaf R10 elk
Eiendomme te huur
Leerprodukte
Buitelewe
Werksgeleenthede
Gesondheidsprodukte
Eiendomme te koop
ONS BEVEEL AAN
netNaweek
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek om te registreer.
Inskrywingsvorm vir 2009 se Vakansieskole
Alle graad 10-, graad 11- en graad 12-Jippers kan uitsien na vanjaar se winter- en lenteskole. Skryf nou in vir Die Burger se Vakansieskole.
Kliek hier vir inskrywingsvorm
Leefstyl soek mooiste bruidspaar
Onthou, as jy nie inskryf nie, het jy nie ’n kans nie en loop jy groot pryse mis. Dit sluit kookware, ’n bederf, ’n naweek weg en ander pryse in.
Skryf in
341 dae
tot afskop
2010
Wêreldbeker 2010
VIND
Reis & Verblyf
Kom ons kliek
Motors
Kontantlenings
Beligting
Eiendomsbelegging
Wegbreeknaweek
Musiekinstrumente
3 boeke vanaf R10 elk
Eiendomme te huur
Leerprodukte
Buitelewe
Werksgeleenthede
Gesondheidsprodukte
Eiendomme te koop
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |