Webwerf   Argiewe   Foto's   Netads 
WEER » n.a. Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com

  TUIS  

  NUUS  

  MULTIMEDIA  

  SPORT  

  SKOLE  

  KAMPUS  

  SAKE  

  VERMAAK  

  OPINIE  

  BLOGS  

  FEATURES  

  MOTORS  

  SUPER14  

  OPINIE  

  SPOTPRENT  

  PEILINGS  


VERSEKERING
Spaar tot 25% by OUTsuranceKliek hier vir motor-, huisinhoud- en besigheidsversekering en ons bel jou terug.
Opinie
BRIEWE, 9 Mei: Navorsing oor byname
08/05/2008 07:52:31 PM - (SA)

EK doen navorsing oor die ontstaan en herkoms van byname.

Byname wat ons mekaar toegedig het op skool, universiteit, die weermag en in die algemeen. Binne familieverband is daar ook dikwels byname toegedig.

Ek is op soek na dáárdie byname wat absoluut uniek is en wat ’n bepaalde rede het hoé en waarom dit ontstaan het.

Ek wil langs hierdie weg ’n beroep op lesers doen om my behulpsaam te wees met die samestelling van ’n databasis deur vir my bydraes te stuur.

Ek stel belang in die bepaalde bynaam, hoe dit ontstaan het, of die persoon nog leef en of die bydrae gepubliseer mag word.

Ek weet dat daar letterlik duisende unieke, komiese en rare byname daarbuite rondswerf wat ek graag wil boekstaaf.

Indien daar lesers is wat bydraes aan my wil stuur, kan hulle dit doen na francoisb@topmail.co.za.

    
VIND
Reis & Verblyf
F1 Produkte
Internasionale Lotto
Motor Huur
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Versekering
Dekor
Motors
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.
VIND
Reis & Verblyf
F1 Produkte
Internasionale Lotto
Motor Huur
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Versekering
Dekor
Motors
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |