|
|||||||||||
|
Opinie
BRIEWE, 22 April: Keelvol vir Najwa-foto’s
21/04/2008 08:39:38 PM - (SA)
AG nee, liewe Die Burger, hoeveel halfblad-voorblad-reg-om-geraam-te-word-foto’s van mev. Najwa Petersen gaan ons nóg kry?
Twee in een week. Dis darem té erg!
Julle dink seker sy is vreeslik fotogenies en nuuswaardig, maar nou maak julle of sy die een of ander heldin is. Het julle regtig niks anders om op die voorblad te plaas nie? En vergeet ook maar van Mugabe en diegene. Daarvan het ons ook reeds genoeg gehad.
|
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
| Kontak
ons | Navrae
| Teken in
op ons nuusbrief | Vrae
oor registrasie | Adverteer
| gebruikersooreenkoms
| |