Webwerf Foto's
Argiewe Netads
WEER » Kaapstad 14º / 22º | Worcester 9º / 23º | George 12º / 21º | Port Elizabeth 12º / 21º Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com
TUIS NUUS SPORT VIDEO FOTO'S SAKE24 OPINIE BRIEWE BLOGS
VERMAAK BOEKE SPOTPRENT PEILINGS NETNAWEEK MOTORS STYL REIS BY
LANDBOU LESERSFOTO'S WÊRELDBEKER 2010 VIND: MOTORS POSTE EIENDOM
VERSEKERING
Spaar by OUTsurance.  Kliek hier vir huisinhoud-, besigheids- en motorversekering.
U.S. Democratic presidential nominee Senator Barack Obama (D-IL) and Senator Hillary Clinton (D-NY) attend a campaign rally in Orlando, Florida, in this file image taken October 20, 2008. Clinton emerged on November 13, 2008 as a candidate to be U.S. Secretary of State for president-elect Obama, months after he defeated her in an intense contest for the Democratic presidential nomination.  Foto: REUTERS
U.S. Democratic presidential nominee Senator Barack Obama (D-IL) and Senator Hillary Clinton (D-NY) attend a campaign rally in Orlando, Florida, in this file image taken October 20, 2008. Clinton emerged on November 13, 2008 as a candidate to be U.S. Secretary of State for president-elect Obama, months after he defeated her in an intense contest for the Democratic presidential nomination.     Foto: REUTERS
Buiteland
Obama oorweeg Hillary
15/11/2008 12:49:56 AM - (SA)

Washington. - Sen. Barack Obama, Ameri­ka se aangewese president, oorweeg glo sy teenstander in die Demokratiese benoemingstryd, sen. Hillary Clinton, as sy minister van buitelandse sake.

’n Bron na aan die Obama-kamp het aan ABC News gesê gesprekke oor die moontlikheid dat Clinton gevra gaan word om die pos te aanvaar, is “baie ernstig”, hoewel niks amptelik erken is nie.

’n Voormalige amptenaar in Clinton se kantoor het op die vraag of sy die pos sal aanvaar, soos volg geantwoord: “Ek dink so. Wat sou jy die graagste wees – ’n senator of minister van buitelandse sake?”

Twee bronne na aan Obama se span het ook aan CNNbevestig sy word vir die pos oorweeg. NBC News het dit ook uit bronne na aan die Obama-kamp bevestig.

Die pos kan haar terugplaas in die kollig ná die dramatiese benoemingstryd, maar dit kan ook haar hande afkap om te begin werk vir ’n moontlike wedloop vir die Withuis in 2012 of 2016.

Clinton is opgemerk toe sy ’n vlug na Chicago gehaal het, maar die rede is as ’n “private besoek” gegee. Die kantoor van Obama se oorgangspan wat sy administrasie saamstel is in Chicago.

’n Ander kwessie wat die wenkbroue laat lig het, is dat Obama en Clinton gereeld en heftig oor buitelandse beleid vasgesit het in die benoemingstryd.

Sy het Obama as naïef afgemaak omdat hy bereid is om met diktators in lande soos Iran, Kuba en Venezuela te praat.

Die oorweging van Clinton vir dié toppos beteken dat Obama nie heeltemal gelukkig is nie met sy kortlys van sen. John Kerry, goew. Bill Richardson van Nieu-Mexiko – ’n topdiplomaat in haar man, oudpres. Bill Clinton, se kabinet – en sen. Chuck Hagel, ’n Republikein.

    
VIND
Reis & Verblyf
Kom ons kliek
Motors
Kontantlenings
Beligting
Eiendomsbelegging
Wegbreeknaweek
Musiekinstrumente
3 boeke vanaf R10 elk
Eiendomme te huur
Leerprodukte
Buitelewe
Werksgeleenthede
Gesondheidsprodukte
Eiendomme te koop
ONS BEVEEL AAN
netNaweek
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek om te registreer.
Inskrywingsvorm vir 2009 se Vakansieskole
Alle graad 10-, graad 11- en graad 12-Jippers kan uitsien na vanjaar se winter- en lenteskole. Skryf nou in vir Die Burger se Vakansieskole.
Kliek hier vir inskrywingsvorm
Leefstyl soek mooiste bruidspaar
Onthou, as jy nie inskryf nie, het jy nie ’n kans nie en loop jy groot pryse mis. Dit sluit kookware, ’n bederf, ’n naweek weg en ander pryse in.
Skryf in
341 dae
tot afskop
2010
Wêreldbeker 2010
VIND
Reis & Verblyf
Kom ons kliek
Motors
Kontantlenings
Beligting
Eiendomsbelegging
Wegbreeknaweek
Musiekinstrumente
3 boeke vanaf R10 elk
Eiendomme te huur
Leerprodukte
Buitelewe
Werksgeleenthede
Gesondheidsprodukte
Eiendomme te koop
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |