Webwerf   Argiewe   Foto's   Netads 
685 dae tot afskop
2010
WEER » Kaapstad 12º/16| Worcester 13º/18| George 12º/23| Port Elizabeth 16º/25 Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com

  TUIS  

  NUUS  

  MULTIMEDIA  

  SPORT  

  SAKE  

  VERMAAK  

  OPINIE  

  BLOGS  

  FEATURES  

  MOTORS  

  NUUS  

  OOS-KAAP  

  SUID-KAAP  

  BUITELAND  

  KAMPVEGTER  


VERSEKERING
Spaar tot 25% by OUTsuranceKliek hier vir motor-, huisinhoud- en besigheidsversekering en ons bel jou terug.
Buiteland
Seks word ’n dwelm, waarsku die pous
12/05/2008 01:44:02 PM - (SA)

Vatikaanstad. – In die moderne samelewing word seks ’n dwelm en die menslike liggaam word ’n voorwerp wat bloot gekoop en verkoop kan word.

So het pous Benedictus XVI Saterdag gewaarsku.

Om die eenheid van liggaam en gees uit die oog te verloor, kan daartoe lei dat die waarde van ’n persoon verlore gaan en dat mense aan die ernstige gevaar blootgestel word om die liggaam as ’n objek te beskou wat gekoop en verkoop kan word, het die leier van die Rooms-Katolieke Kerk gesê.

In sy rede, wat die 40ste herdenking van die pouslike sendbrief Humanae Vitae gevier het, het hy ook gesê dat, sou seks ’n dwelm word waarin jou maat onderwerp word aan jou eie begeertes en behoeftes, die kerk nie slegs die konsep van die liefde nie, maar bowenal die konsep van menswaardigheid moet verdedig.

Die vrugbare kombinasie van liefde en die verstand behoort dringend herontdek te word, het hy gesê, en die hoop uitgespreek dat jong mense in staat sal wees om die ware betekenis van liefde te leer en hulle met behoorlike seksopvoeding daarop sal voorberei. – Sapa-AFP

    
VIND
Werksgeleenthede
Gesondheids- produkte
Reis & Verblyf
Internasionale Lotto
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Motor & Huis Versekering
Dekor
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.
VIND
Werksgeleenthede
Gesondheids- produkte
Reis & Verblyf
Internasionale Lotto
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Motor & Huis Versekering
Dekor
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |