Webwerf   Argiewe   Foto's   Netads 
WEER » Kaapstad 14º/18| Worcester 9º/22| George 10º/22| Port Elizabeth 11º/24 Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com

  TUIS  

  NUUS  

  MULTIMEDIA  

  SPORT  

  SKOLE  

  KAMPUS  

  SAKE  

  VERMAAK  

  OPINIE  

  BLOGS  

  FEATURES  

  MOTORS  

  SUPER14  

  NUUS  

  STREEK  

  BUITELAND  

  KAMPVEGTER  

VERSEKERING
Spaar tot 25% by OUTsuranceKliek hier vir motor-, huisinhoud- en besigheidsversekering en ons bel jou terug.
Mnr. Anthony Jacobs, ’n visserman, het gister die twee seuns wat naby Deal Party verdrink het, probeer red. Jacobs en sy seun het visgevang toe die voorval plaasgevind het. Inlas: Twee seuns, vermoedelik van die New Brighton-gebied, het gister in die see naby Deal Party verdrink. Hier sit mnr. Gerald Bock, ’n senior forensiese beampte van die Mountweg-polisiekantoor, by die liggame. Foto: WERNER HILLS

Streek
OOS-KAAP: Twee seuns verdrink in see
26/03/2008 10:16:00 PM - (SA)

PORT ELIZABETH. – Twee onbe­ken­de seuns is gister dood nadat hulle vermoedelik in die see naby die mond van ’n vloedwaterkanaal in die Baai verdrink het.

Die voorval het omstreeks 11:30 naby die dolosse in Deal Party gebeur. Volgens mnr. Craig Lambinon, ’n woordvoerder van die Na­sionale Seereddingsinstituut, het een van die seuns in die moeilikheid beland.

“Sy maat wou hom glo help, maar het in die proses ook verdrink.”

Die seuns, van tussen die ouderdom van agt en nege jaar, is albei op die toneel dood verklaar.

Volgens Lambinon het ’n visserman, mnr. Anthony Jacobs, van Uitenhage, die voorval sien gebeur. Hy en sy seun het gehengel. Hy het hom na die kinders gehaas, maar het te laat by hulle aangekom.

Kapt. André Beetge, ’n polisiewoordvoerder, het gesê die kinders is waarskynlik van die nabygeleë New Brighton-gebied omdat hulle tot by die see geloop het.

Volgens hom was daar altesame sewe seuns.

Een van hulle het glo huiswaarts gehardloop om hulle ouers van die voorval in te lig.

Die polisie was gister nog op soek na die ouers.

VIND
Reis & Verblyf
F1 Produkte
Internasionale Lotto
Motor Huur
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Versekering
Dekor
Motors
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.
VIND
Reis & Verblyf
F1 Produkte
Internasionale Lotto
Motor Huur
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Versekering
Dekor
Motors
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.

 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |