Webwerf Foto's
Argiewe Netads
WEER » Kaapstad 13º / 24º | Worcester 8º / 25º | George 8º / 22º | Port Elizabeth 10º / 21º Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com
TUIS NUUS SPORT VIDEO FOTO'S SAKE24 OPINIE BRIEWE BLOGS
VERMAAK BOEKE SPOTPRENT PEILINGS NETNAWEEK MOTORS STYL REIS BY
LANDBOU LESERSFOTO'S WÊRELDBEKER 2010 VIND: MOTORS POSTE EIENDOM
VERSEKERING
Spaar by OUTsurance.  Kliek hier vir huisinhoud-, besigheids- en motorversekering.
Nuus
Dié kabinetslui keer ook parlement die rug
25/09/2008 12:01:57 PM - (SA)

Terwyl daar sprake is van ontnugterde ANC-lede wat die komende naweek sal saamtrek om hul lot te bespreek onder ’n nuwe politieke bedeling, is daar sterk aanduiding dat me. Geraldine Fraser-Moleketi, die minister van staatsdiens en administrasie, asook haar man, mnr. Jabu Moleketi, die adjunkminister van finansies, ook hul poste as parlementslede sal ontruim en sodoende hul rug geheel op die parlement keer.

Hulle was onder ’n groep senior ANC-lede wat uit hul kabinetsposte bedank het ná pres. Thabo Mbeki die afgelope naweek “teruggeroep” is uit sy presidentspos deur die ANC-grootkoppe.

Pieter du Toit en Carien du Plessis berig dat ’n plan van aksie vir die ontnugterde ANC-lede sal afhang van die nuwe kabinet wat Donderdag deur die deur die inkomende staatshoof, mnr. Kgalema Motlanthe aangewys kan word.

Intussen het Zuma-gesindes die top vyf posisies van die provinsiale leierskap in die Wes-Kaap oorgeneem, berig Sapa.

Die uitslag is Donderdagoggend bekend gemaak.

Mcebisi Skwatsha, die voormalige provinsiale sekretaris, is die nuwe provinsiale voorsitter. Die Rasool-gesinde James Ngculu het dié pos voorheen beklee.

Lynne Brown, wat onlangs as die premier van die Wes-Kaap oorgeneem is, is die nuwe ondervoorsitter.

Sipho Kroma is verkies as die sekretaris-generaal, en Max Ozinsky is herverkies tot die adjunk-sekretaris in die Wes-Kaap

Songezo Mjongile is die tesourier.

    
VIND
Mediese Fonds
Reis & Verblyf
Kom ons kliek
Motors
Kontantlenings
Beligting
Eiendomsbelegging
Wegbreeknaweek
Musiekinstrumente
Eiendomme te huur
Leerprodukte
Buitelewe
Werksgeleenthede
Gesondheidsprodukte
Eiendomme te koop
ONS BEVEEL AAN
netNaweek
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek om te registreer.
Inskrywingsvorm vir 2009 se LENTE Vakansieskole
Alle graad 10-, graad 11- en graad 12-Jippers kan uitsien na vanjaar se lenteskool. Skryf nou in vir Die Burger se Lenteskool in Port Elizabeth.
Kliek hier vir inskrywingsvorm
84 dae
tot afskop
2010
Wêreldbeker 2010
VIND
Mediese Fonds
Reis & Verblyf
Kom ons kliek
Motors
Kontantlenings
Beligting
Eiendomsbelegging
Wegbreeknaweek
Musiekinstrumente
Eiendomme te huur
Leerprodukte
Buitelewe
Werksgeleenthede
Gesondheidsprodukte
Eiendomme te koop
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |