Webwerf   Argiewe   Foto's   Netads 
658 dae tot afskop
2010
WEER » n.a. Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com

  TUIS  

  NUUS  

  MULTIMEDIA  

  SPORT  

  SAKE  

  VERMAAK  

  OPINIE  

  BLOGS  

  FEATURES  

  MOTORS  

  NUUS  

  OOS-KAAP  

  SUID-KAAP  

  BUITELAND  

  KAMPVEGTER  


VERSEKERING
Spaar by OUTsuranceKliek hier vir huisinhoud-, besigheids- en motorversekering.
Nuus
Taliep se dogter getuig in moordsaak
05/05/2008 01:36:54 PM - (SA)

’n Dogter van Taliep Petersen het in April 2006 op haar bebloede pa afgekom kort nadat hy deur sy vrou, mev. Najwa Petersen, met ’n mes gesteek is, berig Carryn-Ann Nel.

Me. Jawaahier Petersen (22) het Maandagoggend aan ’n vol Kaapse hooggeregsshof vertel hoe sy op 13 April, twee dae voor haar pa se verjaardag, op dié gru-toneel afgekom het.

Volgens haar wou mev. Petersen haar man nog ’n keer met die mes steek terwyl hy haar probeer keer het.

Jawaahier Petersen het later die ambulans ontbied, het sy getuig. Sowel Taliep as Najwa is hospitaal toe na dié voorval.

Adv. Klaus von Lieres und Wilkau SC, mev. Petersen se regsverteenwoordiger, het gesê sy kliënt erken dat sy haar man met ’n mes bygekom het, maar kan nie onthou wat presies gebeur het nie.

Die saak voor regter Siraj Desai duur voort.

    
VIND
Werksgeleenthede
Gesondheids- produkte
Reis & Verblyf
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Motor & Huis Versekering
Dekor
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.
VIND
Werksgeleenthede
Gesondheids- produkte
Reis & Verblyf
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Motor & Huis Versekering
Dekor
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |