Webwerf Foto's
Argiewe Netads
06/01/2009 01:37:19 PM - (SA)
“As dit yskoud buite is, moet jy maar binne-dinge doen...” Wêreldburgers stuur hul foto’s aan Die Burger.
Wêreldburger-blog
WEER » Kaapstad 20º / 27º | Worcester 18º / 33º | George 19º / 31º | Port Elizabeth 20º / 27º Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com

  TUIS  

  NUUS  

  MULTIMEDIA  

  SPORT  

  SAKE  

  VERMAAK  

  OPINIE  

  BLOGS  

  FEATURES  

  MOTORS  

  NUUS  

  OOS-KAAP  

  SUID-KAAP  

  BUITELAND  

  KAMPVEGTER  


VERSEKERING
Spaar by OUTsurance.  Kliek hier vir huisinhoud-, besigheids- en motorversekering.
Nuus
DRK-ramp: Nat, gehawende aanloopbaan kry skuld
16/04/2008 01:07:43 PM - (SA)

’n Plas water op die aanloopbaan het gelei tot die vliegtuigtuigongeluk by ’n mark in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) waarin ten minste 37 mense dood is, het lugvaartowerhede Woensdag gesê.

Die DC-9 straler het glo enjinprobleme met die opstygslag ontwikkel.

Reddingswerkers het verwoed gespook om vlamme te blus ná die ongeluk in Goma, die hoofstad van die oostelike Nord-Kivuprovinsie.

Volgens bronne, wat op voorwaarde van anonimiteit gepraat het, het die bemanning van die Hewa Bora-lugdiens gesê die vliegtuig het meganiese probleme opgetel ná dit deur ’n plas water op die aanloopbaan gery het. Volgens hulle het die loods aanvanklik besluit om deur te druk, maar toe remme aangeslaan en beheer verloor.

Die aanloopbaan is in 2002 deur lawa beskadig tydens ’n vulkaniese uitbarsting en het intussen agteruit gegaan.

’n Verteenwoordiger van die lugdiens, Stavros Papaioannou, het ook beaam dat daar probleme ondervind is tydens opstyging.Volgens hom het die bemanning ’n ontploffing agter in die vliegtuig gehoor terwyl die vliegtuig aan’t spoed optel was. ”Die loods het gerem maar die aanloopbaan was nat, die vliegtuig het gegly en (die loods) het beheer verloor,” het hy gesê.

    
VIND
Reis & Verblyf
Kontantlenings
Beligting
Eiendomsbelegging
Wegbreeknaweek
Musiekinstrumente
3 boeke vanaf R10 elk
Eiendomme te huur
Leerprodukte
Buitelewe
Werksgeleenthede
Gesondheids- produkte
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.
Kyk terug na 2008
“Met al die opgewondenheid oor die Proteas se asemrowende reeks-oorwinning ‘down under’, het ek vinnig teruggekyk na verlede jaar...” skryf Kevin D op die Aussieboer-blog.
Aussieboer-blog
Leefstyl soek mooiste bruidspaar
Onthou, as jy nie inskryf nie, het jy nie ’n kans nie en loop jy groot pryse mis. Dit sluit kookware, ’n bederf, ’n naweek weg en ander pryse in.
Skryf in
519 dae
tot afskop
2010
VIND
Reis & Verblyf
Kontantlenings
Beligting
Eiendomsbelegging
Wegbreeknaweek
Musiekinstrumente
3 boeke vanaf R10 elk
Eiendomme te huur
Leerprodukte
Buitelewe
Werksgeleenthede
Gesondheids- produkte
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |