Webwerf Foto's
Argiewe Netads
WEER » Kaapstad 13º / 17º | Worcester 8º / 18º | George 12º / 17º | Port Elizabeth 12º / 20º Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com

  TUIS  

  NUUS  

  MULTIMEDIA  

  SPORT  

  SAKE  

  VERMAAK  

  OPINIE  

  BLOGS  

  FEATURES  

  MOTORS  

  MULTIMEDIA  

  VIDEO  

  FOTOGALERYE  


VERSEKERING
Spaar by OUTsurance.  Kliek hier vir huisinhoud-, besigheids- en motorversekering.
Video
Sexpo: Kapenaars se gul ontvangs
12/05/2008 02:38:27 PM - (SA)   

VIDEO: Volgens mnr. Silas Howarth, direkteur van Sexpo Suid-Afrika, het die opkoms hulle stoutste verwagtinge oortref.

Kommentaar


KIKS - Kom in, Kyk skande 5/9/2008 12:37:46 PM
2 Kron 7 14 (as) my volk, oor wie my Naam uitgeroep is, hulle verootmoedig en bid en my aangesig soek en hulle bekeer van hul verkeerde weë, dan sal Ék uit die hemel hoor en hulle sonde vergewe en hulle land genees.

Volwasse Vermaak was lank genoeg die selfbedrieënde ontkenning van rebellie teenoor die SKEPPER.

1 Kor 6:18 Vlug vir die hoerery. Enige sonde wat ’n mens doen, is buite die liggaam; maar wie hoerery bedryf, sondig teen sy eie liggaam.

-Porfeet


Sexpo 5/9/2008 1:01:43 PM
Ek dink die sexpo lewer 'n bydrae tot seksuele misdrywe in die Wes Kaap! Dis walglik en ek beskou dit as 'n promosie vir pornografie! Dit is geensins opvoedkundig gemik nie! Daar is ook Wynuitstallers betrokke daarby ek dink dit is 'n baie swak manier om jou besigheid te "ADVERTEER" ek het waardes en het geweier om my baas tydens die expo te ondersteun ek dink so iets behoort glad nie op so 'n wyse aangebied te word nie.. Wat het van beginsels geword?? Cathy Hill ek wonder of jy goed voel oor die hele walglike expo!
-Sies!! Man!!


Sexpo 5/9/2008 2:24:30 PM
Ai tog mense, as jy voel dié ding is nie vir jou nie, hoef jy mos nie te gaan nie?? ons is almal volwassenes met gesonde, seksuele verhoudings/behoeftes en wat kan dit nou skade doen om jou verhouding bietjie "op te spice"? dit raak mos nie net jou metgesel nie, maar ook vir jou? Kyk vir 'n slag bietjie buite julle preutse boksies waarin julle lewe! waar kom ons almal immers vandaan? die ooievaar het my definitief nie voor my ma & pa se voordeur gelos nie...
-Karin


Sexpo 5/9/2008 3:10:13 PM
Geen mens het nodig om te kyk indien hy nie wil nie - maak net jou oë toe. Ek is van mening dat menigte mense meer baat kan vind by die Sexpo omdat ek self in 'n era groot geword het waar ons gemaan is dat ons nie "daar" mag vat nie, en dus nooit werklik oor my eie skaamte gekom het nie. En en my man het al baie nader aan mekaar beweeg deur te "kyk" en dan te "explore". Die kans is ook goed dat mense wat dan bevrediging kry waar en wanneer dit nodig is, hulself moontlik nie skuldig sal maak aan verkragting nie. Dis maar my mening.
-Nutty Faerie


 

  Kommentaar is gesluit
    
VIND
Reis & Verblyf
Kom ons kliek
Motors
Kontantlenings
Beligting
Eiendomsbelegging
Wegbreeknaweek
Musiekinstrumente
3 boeke vanaf R10 elk
Eiendomme te huur
Leerprodukte
Buitelewe
Werksgeleenthede
Gesondheidsprodukte
Eiendomme te koop
ONS BEVEEL AAN
netNaweek
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek om te registreer.
Inskrywingsvorm vir 2009 se Vakansieskole
Alle graad 10-, graad 11- en graad 12-Jippers kan uitsien na vanjaar se winter- en lenteskole. Skryf nou in vir Die Burger se Vakansieskole.
Kliek hier vir inskrywingsvorm
Leefstyl soek mooiste bruidspaar
Onthou, as jy nie inskryf nie, het jy nie ’n kans nie en loop jy groot pryse mis. Dit sluit kookware, ’n bederf, ’n naweek weg en ander pryse in.
Skryf in
342 dae
tot afskop
2010
Wêreldbeker 2010
VIND
Reis & Verblyf
Kom ons kliek
Motors
Kontantlenings
Beligting
Eiendomsbelegging
Wegbreeknaweek
Musiekinstrumente
3 boeke vanaf R10 elk
Eiendomme te huur
Leerprodukte
Buitelewe
Werksgeleenthede
Gesondheidsprodukte
Eiendomme te koop
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |