|
||||||||
|
|
Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com | |||||||
![]() Video
Oor die SAUK en die volk se sedes
Lesers meen die skorsings by die SAUK is ’n manifestasie van binnegevegte in die ANC. Is dit nodig dat die SAUK deur ’n onafhanklike nie-politiese liggaam beskerm word? En almal is nie gelukkig oor die Sexpo in Kaapstad nie. Dis die Storie, Donderdag 8 Mei, met Heindrich Wyngaard.
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
| Kontak
ons | Navrae
| Teken in
op ons nuusbrief | Vrae
oor registrasie | Adverteer
| gebruikersooreenkoms
| |