|
|||||||||
|
|
Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com | ||||||||
![]() Video
Shabangu skiet (weer) van die heup af
“Rig ’n wapen op ’n lid van die polisie en dié sál jou skiet.” Só het me Susan Shabangu, adjunkminister van veiligheid en sekuriteit, Woensdag gesê, toe sy haar vroeëre wekroep tot groter polisie-kragdadigheid herhaal het tydens ’n imbizo in die Strand.
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
| Kontak
ons | Navrae
| Teken in
op ons nuusbrief | Vrae
oor registrasie | Adverteer
| gebruikersooreenkoms
| |