|
||||||||
|
|
Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com | |||||||
|
|
||||||||
![]() Audio
‘Die web is my woning nie’
LE ROUX SCHOEMAN 06/11/2006 04:35:03 PM - (SA)
Te midde van nuwighede soos blogs, videobedieningstuistes en golwe ongenooide e-pos kan webgebruikers dalk ontuis voel in die kuberruim. Ons praat met mnr. Ramon Thomas, internet entrepreneur, oor sy voorspellings vir die toekoms van aanlyn-Suid-Afrika en vra of blogs koerante se plek sal neem of internetkafees die nekslag sal toedien vir die telefoonhokkie en ander dinosourusse van die pre-Tegno era?
|
| Kontak
ons | Navrae
| Teken in
op ons nuusbrief | Vrae
oor registrasie | Adverteer
| gebruikersooreenkoms
| |