Webwerf   Argiewe   Foto's   Netads 
685 dae tot afskop
2010
WEER » Kaapstad 12º/16| Worcester 13º/18| George 12º/23| Port Elizabeth 16º/25 Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com

  TUIS  

  NUUS  

  MULTIMEDIA  

  SPORT  

  SAKE  

  VERMAAK  

  OPINIE  

  BLOGS  

  FEATURES  

  MOTORS  

  FEATURES  

  BUITE  

  LEEFSTYL  

  MOTORS  

  GESONDHEID  

  LANDBOU  

  BY  


VERSEKERING
Spaar tot 25% by OUTsuranceKliek hier vir motor-, huisinhoud- en besigheidsversekering en ons bel jou terug.
Landbou
Ou hand reël Bien Donné-ekspo
23/04/2008 10:55:31 PM - (SA)

DIE Bien Donné-ekspo van die LNR Infruitec-Nietvoorbij het ’n nuwe organiseerder.

Cadek Media van Somerset-Wes is pas aangestel om vanjaar se ekspo te organiseer en te bestuur.

Die ekspo word op 6, 7 en 8 November op die Bien Donné-proefplaas by Simondium gehou.

Cadek Media is ’n bekende gesig by die ekspo, aangesien hy ook die geleentheid in 2002, ’03 en ’04 gereël het.

Met die ekspo wat vanjaar die 66ste keer gehou word, sal die fokus steeds op boerdery en landbouprodukte wees.

Die ekspo is oop vir alle landbousektore en -gewasse. Meer as 200 ondernemings sal hul produkte en dienste vertoon, wat dié geleentheid een van die grootste landbou-ekspo’s in die Wes-Kaap maak.

Volgens Cadek Media kan sowel uitstallers as besoekers ’n verskeidenheid nuwighede en verbeterings verwag. Die nuwighede sluit in ’n konferensie oor die sakeaspekte van wyn, asook ’n wynproduksie-emporium.

Volgens die organiseerders kan die bespreking vir stalletjies reeds gedoen word. Uitstallers moet so gou moontlik stalletjies bespreek om die beste posisie te verseker.

Navrae kan gerig word aan Cadek Media by tel. 086 122 2335, of anders kan sy webwerf by www.­cadek.co.za besoek word.

    
VIND
Werksgeleenthede
Gesondheids- produkte
Reis & Verblyf
Internasionale Lotto
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Motor & Huis Versekering
Dekor
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.
VIND
Werksgeleenthede
Gesondheids- produkte
Reis & Verblyf
Internasionale Lotto
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Motor & Huis Versekering
Dekor
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |