Vorige Meningspeilings

21 May 2012

President Jacob Zuma en die ANC wil die Goodman-galery hof toe vat oor 'n kunswerk wat sy ontblote geslagsdele uitbeeld. Wat dink jy hiervan?

Dis hul reg om die leier van die land se beeld te beskerm. 8% 310 stemme

8

Die hof behoort nie kuns te sensor nie. 9% 318 stemme

9

Miskien moet hy éérs sy éie gedrag begin sensor. 67% 2503 stemme

67

En die galery en kunstenaar lag al die pad bank toe. 16% 582 stemme

16

18 May 2012

Wie is jou gunsteling amateursjef in die MasterChef SA kombuis?

Ilse Fourie 34% 665 stemme

34

Jade de Waal 7% 133 stemme

7

Sarel Loots 15% 289 stemme

15

Thys Hattingh 22% 427 stemme

22

Deena Naidoo 5% 98 stemme

5

Khaya Silingile 5% 93 stemme

5

Lungile Nhlanhla 2% 46 stemme

2

Manisha Naidu 2% 34 stemme

2

Samantha Nolan 3% 65 stemme

3

Sue-Ann Allen 6% 109 stemme

6

17 May 2012

Volgens Weerhaan moet die Kaap regmaak vir sneeuweer; 'n skottel yswater in die gesig. Hoe gaan jy die naweek warm bly sonder om die kragrekening op te jaag?

Komberse en warm klere. 45% 847 stemme

45

Naby die vuur sit! 20% 369 stemme

20

Lepellê! 20% 367 stemme

20

'n Sopie of twee saans. 16% 298 stemme

16

16 May 2012

Beplan jy en jou wederhelf binnekort 'n nuwe baba of 'n eersteling?

Ja ons kan nie wag nie! 21% 401 stemme

21

Nie in hierdie onseker tye nie! 72% 1360 stemme

72

Ons gaan eerder 'n kind aanneem, die wêreld het te veel babas. 7% 134 stemme

7

15 May 2012

Pres. Barack Obama van Amerika en sy vrou, Michelle, is deur Patricia de Lille as ereburgers van Kaapstad benoem. Wat dink jy hiervan?

Dis 'n goeie gebaar en goed vir Kaapstad se beeld. 39% 1317 stemme

39

Dis tog net DA-politiekery. 15% 502 stemme

15

Ag, wat ookal! 46% 1538 stemme

46

10 May 2012

Gaan jy iets spesiaals vir jou ma of vrou doen of gee op Moedersdag Sondag?

Ja. 45% 1430 stemme

45

Nee ek bederf haar elke dag soos Moedersdag. 18% 573 stemme

18

Nee, ek weier om te val vir praktyke wat ontwerp is om jou sak te ruk. 37% 1152 stemme

37

08 May 2012

Kaapstad se munisipale dienste: Wat pla jou die meeste?

Prys van krag. 47% 1854 stemme

47

Verkeersknope. 16% 634 stemme

16

Tekort aan openbare vervoer. 15% 588 stemme

15

Lug en ander besoedeling. 4% 158 stemme

4

Eiendomsbelasting. 18% 692 stemme

18

07 May 2012

Wie sou jy graag wou sien as Bok-kaptein tydens die Engelse toer in Junie?

Andries Bekker 3% 108 stemme

3

Schalk Burger 20% 855 stemme

20

Victor Matfield 12% 515 stemme

12

Chiliboy Ralepelle 4% 172 stemme

4

Pierre Spies 10% 438 stemme

10

Keegan Daniel 2% 84 stemme

2

Bismarck du Plessis 8% 324 stemme

8

Jean de Villiers 41% 1765 stemme

41

04 May 2012

Verbied selfone in skole, vra die Nasionale Vereniging vir Skoolbeheerliggame. Wat is jou mening hieroor?

Laat dit toe maar sluit wég tydens klastyd. 70% 2689 stemme

70

Dit kan nie verbied word nie - beheer dit net beter. 29% 1095 stemme

29

Dis leerders se reg om selfone te gebruik waar en hoe hulle wil. 1% 38 stemme

1

03 May 2012

Kaapstad is nie meer die wêreld se voorste bestemming nie, maar het tot die 23ste plek geval. Hoekom dink jy?

Te duur! 44% 1407 stemme

44

Swak diens. 29% 927 stemme

29

Dis bloot omdat die Wêreldbeker-toeloop finaal verby is. 27% 878 stemme

27

Weather
Lottery
Cpt: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bloem: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY02
2005
R 99,990.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 109,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2005
R 59,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.