Vorige Meningspeilings

16 May 2012

Beplan jy en jou wederhelf binnekort 'n nuwe baba of 'n eersteling?

Ja ons kan nie wag nie! 21% 256 stemme

21

Nie in hierdie onseker tye nie! 71% 851 stemme

71

Ons gaan eerder 'n kind aanneem, die wêreld het te veel babas. 8% 90 stemme

8

15 May 2012

Pres. Barack Obama van Amerika en sy vrou, Michelle, is deur Patricia de Lille as ereburgers van Kaapstad benoem. Wat dink jy hiervan?

Dis 'n goeie gebaar en goed vir Kaapstad se beeld. 39% 1317 stemme

39

Dis tog net DA-politiekery. 15% 502 stemme

15

Ag, wat ookal! 46% 1538 stemme

46

14 May 2012

Sou jy beter voel oor Suid-Afrika of terugkom van oorsee, as jy 'n goeie inkomste hier kan verdien?

Nee - bloot weens misdaad en kommer oor my familie se veiligheid.. 36% 1105 stemme

36

Nee korrupsie, dienslewering ens. is té frustrerend. 39% 1189 stemme

39

Ja beslis! 25% 774 stemme

25

10 May 2012

Gaan jy iets spesiaals vir jou ma of vrou doen of gee op Moedersdag Sondag?

Ja. 45% 1430 stemme

45

Nee ek bederf haar elke dag soos Moedersdag. 18% 573 stemme

18

Nee, ek weier om te val vir praktyke wat ontwerp is om jou sak te ruk. 37% 1152 stemme

37

08 May 2012

Kaapstad se munisipale dienste: Wat pla jou die meeste?

Prys van krag. 47% 1854 stemme

47

Verkeersknope. 16% 634 stemme

16

Tekort aan openbare vervoer. 15% 588 stemme

15

Lug en ander besoedeling. 4% 158 stemme

4

Eiendomsbelasting. 18% 692 stemme

18

07 May 2012

Wie sou jy graag wou sien as Bok-kaptein tydens die Engelse toer in Junie?

Andries Bekker 3% 108 stemme

3

Schalk Burger 20% 855 stemme

20

Victor Matfield 12% 515 stemme

12

Chiliboy Ralepelle 4% 172 stemme

4

Pierre Spies 10% 438 stemme

10

Keegan Daniel 2% 84 stemme

2

Bismarck du Plessis 8% 324 stemme

8

Jean de Villiers 41% 1765 stemme

41

04 May 2012

Verbied selfone in skole, vra die Nasionale Vereniging vir Skoolbeheerliggame. Wat is jou mening hieroor?

Laat dit toe maar sluit wég tydens klastyd. 70% 2689 stemme

70

Dit kan nie verbied word nie - beheer dit net beter. 29% 1095 stemme

29

Dis leerders se reg om selfone te gebruik waar en hoe hulle wil. 1% 38 stemme

1

03 May 2012

Kaapstad is nie meer die wêreld se voorste bestemming nie, maar het tot die 23ste plek geval. Hoekom dink jy?

Te duur! 44% 1407 stemme

44

Swak diens. 29% 927 stemme

29

Dis bloot omdat die Wêreldbeker-toeloop finaal verby is. 27% 878 stemme

27

01 May 2012

Wanneer laas het jy iets reggemaak wat stukkend is - van elektriese/elektroniese toerusting tot klere?

Nee wat; ek smyt weg en koop 'n nuwe. 9% 281 stemme

9

As ek net iemand kan kry wat 'n ding regmaak, laat ek dit doen. 35% 1115 stemme

35

Hang af hoe duur dit is om te vervang. 56% 1791 stemme

56

30 April 2012

’n Gholfbal het die sanger André Swiegers se voorruit aan skerwe gelaat terwyl hy by die Strandse gholfbaan verbygery het. Jou mening?

Die gholfklub-versekering behoort te betaal. 54% 1133 stemme

54

Die gholfklub moet beter heinings oprig. 9% 177 stemme

9

Bedaar tog, ongelukke gebeur soms. 37% 769 stemme

37

Weather
Lottery
Cpt: 13-20°C High level clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bloem: 3-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 14-26°C Sunny. Warm.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

.Net Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R300000 - R350000

C# Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R300000 - R350000

ERP Developer

JHB - Southern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R200000 - R240000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla Verso 180 SX MPV
2005
R 145,995.00

CADILLAC

BLS 2.0T AT
2007
R 179,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.