sokker

Liverpool én Arsenal dring deur

2012-01-30 04:14

Liverpool moes 16 jaar lank wag om weer op Wembley te speel, maar ná sy sege in die vierde ronde van die FA Cup oor Manchester United is dié span nou stewig op koers om twee keer in dieselfde seisoen besoek af te lê by Engeland se beroemdste sokkerstadion.

Woedende Redknapp sien rooi oor Balotelli in nederlaag teen City

2012-01-22 23:41

’n Woedende Harry Redknapp, sokkerafrigter van Tottenham Hotspur, het gister hier rooi gesien en meen Mario Balotelli van Manchester City moes ’n rooikaart in Spurs se nederlaag van 2-3 gekry het.

Koperkoeëls wag op uitgedunde Bafana

2012-01-08 20:57

Met ’n voorsmaak van internasionale sokker sal die steeds uitgedunde Suid-Afrikaanse span nou probeer om die doppie van die Koperkoeëls, soos Zambië bekend staan, te klink.

Tien nuwes in Bafana-groep ná chaos

2012-01-05 21:36

Suid-Afrika se groep bestaan uit 10 nuwelinge nadat klubs SA spelers onttrek het, ander nie vrygestel is nie en paspoortprobleme.

Toure is Afrika se top-sokkerspeler

2011-12-23 23:04

Die Ivoorkus se middelveldspeler Yaya Toure (links) is pas as Afrika se Sokkerspeler van die Jaar aangewys

capecobras

Cape Cobras wil dié keer ook giftig in kitskrieket wees

2011-10-30 22:00

Die Kaapse streekspan het die afgelope naweek net meer as twee dae nodig gehad om die Titans ’n hengse pak slae toe te dien.

 
Liverpool

Hofstryd kan Reds se seisoen verongeluk

2010-10-14 23:06

Asof die Engelse sokkerreus Liverpool nie vanjaar genoeg die wind van voor op die veld kry nie, dreig die voortslepende stryd om eienaarskap van dié klub nou om die Reds se seisoen verder te verongeluk.

Man United neem wraak

2012-01-08 20:57

Manchester City se FA Cup- drome lê aan skerwe, nadat sy aartsvyand, Manchester United, hom gister in die derde ronde van dié reeks op dramatiese wyse uitgeskakel het.

Safa bloos al weer

2012-01-02 23:21

Bafana Bafana se sokkerjaar het gister begin soos hulle die vorige een afgesluit het – in trurat.

Proteas laat paaltjies spat

2011-11-09 13:56

Die Proteas het vandag vroeg op die eerste dag van die eerste toets teen Australië op Sahara Park, Nuweland, paaltjies gevat.

Weather
Lottery
Cpt: 20-26°C More sun than clouds. Mild. Pta: 18-28°C Scattered showers. Morning clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Passing showers. Morning clouds. Mild. Bloem: 19-32°C Mostly sunny. Warm.
Dbn: 21-28°C Mostly sunny. Warm. PE: 21-27°C Afternoon clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Invoice Clerk Kenilworth

Kenilworth, Cape Town, South Africa
West Coast Personnel
R6000 - R6001

Plant Cost Accountant

Cape Town, South Africa
CME Recruitment
R15000 - R20000

Manager Legal Services

Johannesburg, South Africa
Evolution Recruitment
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Fiesta 1.6 Ambiente 5-dr Powershift MY10
2012
R 169,990.00

HYUNDAI

Tucson 2.0 GLS MY07
2007
R 139,899.00

LEXUS

IS-F 5.0 Luxury 8-sp AT
2010
R 559,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.