Plumtree kies Michalak op skrumskakel

2012-02-09 13:04

Die afrigter van die Sharks, John Plumtree, het sy span aangekondig vir die vriendskaplike wedstryd Vrydagaand teen die Boland-Kavaliers op Kingspark in Durban.

Plumtree het 'n paar eksperimentele skuiwe aan sy 15-tal gemaak.

Die Franse losskakel Frederic Michalak sal op skrumskakel uitdraf terwyl JP Pietersen sy staal op buitesenter moet wys.

Afskoptyd Vrydag is om 17:00.

Sharks:

1. Dale Chadwick 2. Bismarck du Plessis 3. Wiehahn Herbst 4. Steven Sykes 5. Anton Bresler 6. Keegan Daniel (kaptein) 7. Pieter-Steph du Toit 8. Marcell Coetzee 9. Frederic Michalak 10. Patrick Lambie 11. Lwazi Mvovo 12. Tim Whitehead 13. JP Pietersen 14. Odwa Ndungane 15. Riaan Viljoen

Plaasvervangers: 16. Craig Burden 17. Julian Redelinghuys 18. Ross Skeate 19. Jandre Marais 20. Jacques Botes 21. Ryan Kankowski 22. Lubabalo Tera Mtembu 23. Charl McLeod 24. S’bura Sithole 25. Meyer Bosman 26. Marius Joubert 27. Paul Jordaan 28. Louis Ludik 

SPORT24

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne die burger

Nuutste Rugby-kommentaar

Leon sê... Is dit nou die verslaggewer se skuld dat Gibbs soveel keer in die moeilikheid was? Hy noem die ander spelers ook. Geen ander speler se goeie deugde word besing nie, waarom moet Gibbs s'n genoem word? Lees die storie...

Weather
Lottery
Cpt: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bloem: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RunX 140 RT 5-dr MY05
2005
R 105,995.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 123,120.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2007
R 109,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.