SA spanne Bryce eers gespaar

2012-02-09 00:00

PRETORIA. – Soos verwag, is daar geen Bryce Lawrence in die eerste ses weke van die Super-rugbyreeks vir Suid-Afrikaanse spanne nie, met dié omstrede Kiwi wat twee keer in Nieu-Seeland en twee keer in Australië die fluitjie hanteer.

Maar dit was nie die enigste goeie nuus vir plaaslike rugbygeesdriftiges toe Sanzar gister sy bepalingslys vir skeidsregters bekend gemaak het nie.

Jaco Peyer se goeie vertonings die afgelope paar seisoene beteken dat dié blaser meer gereeld in die Super-reeks te siene gaan wees. Nóg twee plaaslike blasers, Lourens van der Merwe en Stuart Berry, maak vanjaar hul debuut in die Super-reeks.

Mike Fraser (Nieu-Seeland), Angus Gardner en Andrew Lees (Australië) is die ander debutante.

Peyper blaas drie agtereenvolgende naweke (almal oorsee), met Jonathan Kaplan (Bulls en Sharks), Marius Jonker (Stormers en Hurricanes) en Mark Lawrence (Lions en Cheetahs) wat dadelik vir diens in Suid-Afrika aanmeld.

Kaplan het gister op Twitter gesê hy sien baie uit na dié wedstryd, want hy meen verlede jaar se ooreenstemmende kragmeting tussen die Bulls en die Sharks was een van die beste wedstryde van die reeks.

“Tyd om my stewels af te stof,’ het hy getwiet.

Die derbystryde van die tweede week word deur Mark Lawrence (Stormers en Sharks) en Craig Joubert (Cheetahs en Bulls) hanteer.

Die bepalings met Suid-Afrikaanse verbintenisse vir die eerste twee weke is:

24 Feb: Bulls t Sharks, Jonathan Kaplan.

25 Feb: Waratahs t Reds, Jaco Peyper

25 Feb: Stormers t Hurricanes, Marius Jonker

25 Feb: Lions t Cheetahs, Mark Lawrence.

2 Maart: Lions t Hurricanes, Steve Walsh

3 Maart: Highlanders t Crusaders, Jaco Peyper

3 Maart: Cheetahs t Bulls, Craig Joubert

3 Maart: Stormers t Sharks, Mark Lawrence.

- Die Burger

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne die burger

Nuutste Rugby-kommentaar

Leon sê... Is dit nou die verslaggewer se skuld dat Gibbs soveel keer in die moeilikheid was? Hy noem die ander spelers ook. Geen ander speler se goeie deugde word besing nie, waarom moet Gibbs s'n genoem word? Lees die storie...

Weather
Lottery
Cpt: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 4-15°C Mostly sunny. Quite Cool. Bloem: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R450000 - R500000

Senior C# Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R450000 - R500000

Management Accountant

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RunX 140 RT 5-dr MY05
2005
R 105,995.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 123,120.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2007
R 109,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.