rugby

Maties laat WP se vlag wapper

2012-02-07 00:00

As gisteraand se Varsitybekerrugby in die Kaap vir enigiets onthou gaan word, sal dit seker wees dat ’n telbord op ’n tydstip 2-0 gelees het.

Engelse breier bloei vir sy rugbyspan

2012-02-07 00:00

Stuart Lancaster het bevestig hy het aansoek gedoen om Engeland se volgende heeltydse rugbyafrigter te word – en dit boonop nadat hy sy passie vir die pos bevestig het deur bloed te vergiet tydens sy span se Sesnasies-sege Saterdag oor Skotland.

Bokke ‘kan baat vind by JP-skuif’

2012-02-07 00:00

’n Kragonderbreking het die Sharks se rugby-proefwedstryd verlede Vrydagaand kortgeknip, maar nie voordat JP Pietersen gewys het hy het wat dit verg om ’n goeie buitesenter te wees nie.

Werner Kruger

Frans sal mooi dink oor stut

2012-02-07 00:00

Vaskopstutte, veral dié wat goed genoeg is om die uitmergelende Super-rugbyreeks te oorleef en selfs te oorheers, is so skaars soos hoendertande.

Cellphone

SARU waarsku teen selfoon-slenter

2012-02-06 15:51

Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (SARU) het mense gewaarsku teen 'n selfoon-slenter.

Stormers-ysters terug

2012-02-06 02:16

Twee van die Stormers se beseerde ysters, Andries Bekker en Duane Vermeulen, kan Saterdag die eerste keer in maande tot die rugbyveld terugkeer.

 

Schalk nie teen Luke ingespan

2012-02-07 00:00

Daar sal geen konfrontasie tussen Schalk Burger en Luke Watson wees in Saterdag se opwarmwedstryd tussen die Stormers en Southern Kings in Port Elizabeth nie.

Vleis kan uitdraf ná flank weke langs kantlyn is

2012-02-07 00:00

Met Devin Oosthuizen op die krukkelys kan Vleis Engelbrecht hom vandag weer in die Southern Kings se beginspan bevind.

skrum

Meer wettige skrums wag nou, voorspel Du Randt

2012-02-06 00:00

Dit waarop blasers in vanjaar se Super-rugbyreeks in die skrums gaan klem lê, behoort skrumwerk meer mededingend te maak.

Maties-kaptein, Helmut, herinner afrigter aan Corné

2012-02-06 02:16

Die Maties sal vanjaar aangevoer word deur ’n jong man wat vir hul saak in die Varsitybeker-rugbyreeks sal bloei.

Nuutste Rugby-kommentaar

Doepie sê... Mooi, man mooi! 'n Mens kan die Blip-persoon nie ernstig opneem nie. Patetiese mense maak lelike opmerkings as hulle agter 'n skuilnaam en geen foto kan wegkruip. Lees die storie...

Weather
Lottery
Cpt: 20-26°C More sun than clouds. Mild. Pta: 18-28°C Scattered showers. Morning clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Passing showers. Morning clouds. Mild. Bloem: 19-32°C Mostly sunny. Warm.
Dbn: 21-28°C Mostly sunny. Warm. PE: 21-27°C Afternoon clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Fiesta 1.6 Ambiente 5-dr Powershift MY10
2012
R 169,990.00

HYUNDAI

Tucson 2.0 GLS MY07
2007
R 139,899.00

LEXUS

IS-F 5.0 Luxury 8-sp AT
2010
R 559,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.