2012-05-17 06:00
Die 31-jarige Mbulaeni Mulaudzi, ’n voormalige 800-wêreldkampioen, se kans om Suid-Afrika weer op ’n Olimpiese Spele te verteenwoordig, blyk skraal te wees.
2012-05-17 06:00
Een oog op een van die grootste betaaldae van die seisoen en die ander op die tweede major-toernooi van die jaar.
2012-05-16 00:00
“My troue met Burry is beslis een van die beste dinge wat kan en moet gebeur. Maar dit sou spesiaal gewees het as ek en Burry Suid-Afrika weer saam op ’n Spele kon verteenwoordig.”
2012-05-15 00:00
Lehann Fourie, Suid-Afrika se voorste 110m-hekkiesatleet, is in ’n wedloop teen tyd gewikkel om vir die Olimpiese Spele in Londen te kwalifiseer.
2012-05-13 21:19
Die Proteas se reeks teen Jamaika, wat vierde op die wêreldranglys is, is hul eerste van ’n jaar waarin hulle teen al vier die wêreld se topspanne speel.
2012-05-13 21:19
Suid-Afrika se Richard Murray is die algehele voorloper in die Internasionale Driekamp-vereniging (ITU) se Wêreldreeks nadat hy die naweek derde op ’n byeenkoms in San Diego in Amerika geëindig het.