Europese eerbewys wink vir Ruan:
Die Springbok-skrumskakel van Ulster, Ruan Pienaar, is een van vyf benoemdes as Europa se Speler van die Jaar vir 2011-’12. Sy een Ierse spanmaat, Stephen Ferris (flank), is ook benoem. Die losskakel Jonathan Sexton en die heelagter Rob Kearney van die Leinster-rugbyspan speel in Saterdag se Heinekenbeker-eindstryd teen Pienaar-hulle. Jonny Wilkinson (Toulon, losskakel) is die vyfde benoemde.
Foto's · Lesersfoto’s · Nuus in Foto's
Stuur vir ons jou foto's · Stuur vir ons jou stories
Rugby
2012-05-17 06:00
Amptelik speel die Westelike Provinsie teen Griekwas, maar daar is ’n sterk Kaapse Varsitybeker-geur aan die Poublou-span wat die Streeptruie môreaand in die Vodacombeker-eindstryd in Kimberley pak.
Krieket
2012-05-17 06:00
Die BCCI het gister kwaai deurgeloop in die Indiese media omdat hy ná jare van gerugte nou eers korrupsie in die IPL ondersoek.
Rugby
2012-05-17 06:00
Hy is al drie jaar gelede as losskakel gekontrakteer, maar Riaan Smit kry eindelik Saterdag hier sy eerste kans om die Cheetahs se nr. 10-trui in ’n Super-rugbystryd te dra.