Henry Jeffreys
6 menings | 855 keer gelees
Gister was dit presies 19 jaar gelede sedert wyle Chris Hani, toe hoofsekretaris van die SAKP en lid van die ANC se nasionale uitvoerende komitee, deur die Pool Janusz Walus (in ’n sameswering met die destydse Konserwatiewe Party se Clive Derby-Lewis) vermoor is.
Henry Jeffreys
13 menings | 974 keer gelees
Die herrie wat om die kop van die DA-leier, me. Helen Zille, losgebars het oor haar gebruik van die woord “vlugteling” om die stand van onderwys in die Oos-Kaap te beskryf, is simptomaties van die lae vlak van debat waarna daar te dikwels in Suid-Afrika gedaal word bloot om goedkoop politieke punte aan te teken of brandende vraagstukke te systap.
Henry Jeffreys
8 menings | 460 keer gelees
Die politiek is baie vloeibaar en onseker. Maar anders as in die dae voor die oorgang van apartheid na die demokrasie, is dit ook ’n gesonde vloeibaarheid wat afspeel binne die beskermende omhulsel – soos in ’n vat met gistende wyn – van ’n sterk en veerkragtige grondwetlike demokrasie.