gasrubriekskrywers

Geen kortpaaie vir renosters

2012-05-17 06:00

Uit ’n historiese oogpunt was Afrika se renosters al slegter daaraan toe as nou. Ondanks dekades se suksesvolle ingrypings wat bewaring betref, is dit egter moeilik om deesdae oor renosters te praat sonder dat die oorlog wat in renosterweivelde woed, ’n skadu gooi.

rubriek

Lank lewe die gasvryheid van ons boere

2012-05-12 00:00

Boerdery, vertel die slim mense, is nie meer ’n leefwyse nie, maar ’n besigheid wat groot kapitaal, kundigheid en fyn bestuursvernuf vereis om in die komplekse landboubedryf met sy vele uitdagings te oorleef.

’n Ope brief aan Dana Snyman

2012-05-03 00:00

Beste Dana, Ek skryf hierdie brief na aanleiding van jou Van Alle Kante (“Kan wetenskap ’n mens van die liefde leer”?) van 13 April in Die Burger.

Vanwaar dié storie oor Cyril?

2012-04-19 00:00

Niks wil werk nie, roep vir Cyril. Dalk ’n aanduiding van hoe desperaat hulle nou al is, daar in die Party van Nimmereindigende Broedertwis, handeldrywend as die ANC?

rubriek

Sê reguit ja of nee oor Pretoria

2012-04-03 00:00

Die ANC het ontaard in ’n koddige spulletjie – voortreflike eksponente van daardie verleidelike politieke slenter om nie te sê wat jy bedoel nie en nie te bedoel wat jy sê nie.

rubriek

Dit is nie grond nie, dis siekte

2012-03-08 01:30

Ná dr. Pieter Mulder se veelbesproke “wie het regtig eerste hier gewoon”-toespraak het ’n klomp mense gesê: Saamstem of nie, hy het ’n seer oopgesteek wat behandel moet word.

 

 

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

rubriek

’n Afskeid agter die branders van Kampsbaai

2012-04-24 00:00

“Ons hou ’n paddle-out vir David op Kampsbaai se strand,” SMS Chris­tiaan, my jongste, my. Die vorige dag het hy ’n ander SMS gestuur: “David Lilienfeld is nou net oorlede. Haai.” Kort, kripties, en toe ek dadelik bel, sê hy hy bestuur en kan nie nou praat nie. Die stem van my reus van ’n kind met die klein hartjie is dun, die trane vlak.

rubriek

Trek ’n streep in die sand, nou!

2012-04-05 00:00

Pres. Jacob Zuma se uitspraak vandeesmaand dat Suid-Afrika in ’n “enorme konstruksieterrein” omskep moet word, vra om ’n kritiese herbeskouing van hoe ons as samelewing oor welvaart en vooruitgang dink.

rubriek

’n Groot skip het onder die golwe verdwyn

2012-03-31 00:00

Dit kon ’n bokkerop van die eerste water gewees het wat die “Vader van die Suid-Afrikaanse Vloot”, adml. Hugo Biermann, pas heen op ’n geseënde 95 in Kaapstad, hartseer sou gemaak het. Die Gamtoos was immers die opgewarmde suikerskip wat hom in die Tweede Wêreldoorlog roem besorg het.

rubriek

Want oud beteken beslis nie koud nie

2012-03-07 00:00

Gryskoppe, dikwels afgeskryf deur ’n samelewing behep met jeugdigheid, kan moed skep uit waartoe Mimi Coertse op 80 nog in staat is.

binne die burger

 
Weather
Lottery
Cpt: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 4-15°C Mostly sunny. Quite Cool. Bloem: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2006
R 229,900.00

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2009
R 129,995.00

HYUNDAI

Getz 1.4 GL 5-dr MY07
2007
R 89,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.