Blou Willem
142 keer gelees
My ander helftetjie het ná die Cheetahs se verloor teen die Bulle Vrydagaand vir Oudominee gebel en gevra hy moet met my praat, wat hy toe ook gedoen het.
Blou Willem
5 menings | 75 keer gelees
Ek het so baldadig daar voor die skermpie geraak dat ek selfs Sondagaand na Idols gekyk het.
Blou Willem
31 keer gelees
Ek gaan hierdie naweek solank daai Oorlamse Stadion deurkyk en het gister ’n SMS gekry oor die kaartjie- en vervoerreëlings.
Blou Willem
41 keer gelees
Nee kyk, in dié liewe ou landjie van ons moet ons nou met oogklappe TV kyk, asem ophou vir die riool, wag vir die polisie, kook vir drinkwater, hoes vir krag en smeek vir dienste!
Blou Willem
21 keer gelees
Liewe ouboet Tom, Jy het seker ook Saterdag met al die opgewondenheid oor die rugby oom Paul se verjaarsdag vergeet.
Blou Willem
28 keer gelees
Ek en my ou maters sit vergeefs en wag om ’n antwoord te kry oor ons langvraag van verlede week aan onse president op sy 17737-lyn. Mugabe en Chuene is nog aan die bewind, en die straatligte hier by ons steeds morsdood.