Willem Pretorius
53 keer gelees
Die verhouding tussen ’n man en sy motor is anders as dié tussen ’n man en ’n vrou. Hulle sê ’n vrou vergeet nooit haar eerste vry nie. ’n Man, weer, vergeet nooit sy eerste motor nie.
Maureen Joubert
4 menings | 128 keer gelees
Die rektor van die Universiteit van die Vrystaat, Jonathan Jansen, het hier met matriekuitslae-tyd ’n byenes oopgeskop.
Gasrubriekskrywers
25 menings | 1229 keer gelees
Die ANC is op 8 Januarie 1912 in die Wesleyaanse skoolsaal in die destydse Waaihoek-lokasie in Bloemfontein, gestig.
Dawie
669 keer gelees
Die aanvaarding van die belydenis van Belhar as vierde belydenisskrif deur die algemene sinode van die NG Kerk (NGK) is vandeesweek opnuut in die openbare aandag geruk deur ’n memorandum van genl. Johan van der Merwe, oudhoof van die polisie, aan die leiers van die Kerk.
Murray La Vita
1 menings | 677 keer gelees
EKM Dido, skrywer en stigterslid van die Suidoosterfees, praat oor die dag toe sy gehuil het omdat sy haar taal teruggekry het.
Dana Snyman
2 menings | 166 keer gelees
Oral in die land sien jy mense agterop bakkies. Jy is op die snelweg naby die stad, en dan is daar ’n ou Isuzu voor jou in die middelbaan, met drie manne agterop.