reis

Gaan Kampeer by die nuwe VLOEDBOS

2009-12-08 09:30

Sleep jou woonwa hierdie somer na die nuwe kampeerterrein by Vloedbos tussen Caledon en Napier. Daar wag vir jou ook baie om te ontdek, skryf Johann Crafford.

Donker tye, maar daar is hopelik nou lig in die to

Doen dit self: Adrenalien

2009-12-08 09:22

Het jy al ooit gewonder wat daar diep onder die Moederstad se strate lê?

Kameelperd met kalfie vasgekeer

2009-12-01 08:24

Die merkwaardige foto het die leeunavorser Flip Stander in Mei vanjaar in die Skedelkuspark geneem. ’n Paar jong leeus het aanvanklik die kameelperd met haar kalfie vasgekeer.

african elephant

Doen-dit-self adrenalien

2009-11-24 13:58

My olifant se naam is Jimmy. Maar dis nou nie asof jy op dié groot gryse se rug kan sit en hom Jimmy-hier en Jimmy-daar nie.

ship in sea

‘Biltong Bertie’ was warm en LOJAAL

2009-11-24 11:18

Amerikaanse alleenvaarder Joshua Slocum het die Kaap 111 jaar gelede besoek, het ek ’n oomblik gewonder of dit nie onheil voorspel nie. Dit was uiteindelik ’n baie dramatiese dag vir seiljagvaart nadat ’n borsbeeld vir die legendariese Bertie Reed in die V&A Waterfont onthul is, skryf Eben Human.

beer

Buite-bylaag: Wen! wen! wen!

2009-11-17 11:44

Vandag se pryse is vir die ware fynproewer. Die volgende soek baas: ’n keldertoer, met inbegrip van ’n brandewyn-, sjokolade- en koffieproe vir twee asook...

lion

’n Leeue-aandeel aan PYN

2009-11-17 10:15

Die verspreiding van hondesiekte in die Kgalagadi-oorgrenspark – wat sover bekend vier leeus laat vrek het – is hopelik beperk. Dit blyk van die Kalahari se groot katte het teenliggaampies wat weerstandig teen dié hoogs aansteeklike siekte is opgebou, berig JORISNA BONTHUYS.

Toerisme nou Zim se lewensbloed

2009-11-10 10:23

Oom Bob het dit, soos gewoonlik, weer bederf. Ek wou skryf hoe die koalisieregering besig is om sukses te behaal, hoe mense moet regmaak om hul safarisakke te pak om jenewer-en-tonikum by die Karibadam te gaan drink en om die Victoria-waterval in sy volle mag te ervaar.

sentinel mountain and ocean

Stap binne 2 dae om die Tafel

2009-11-10 08:44

Dit is malligheid om oor Tafelberg te hardloop. Dit is ’n plek waar ’n mens rustig moet stap en die natuurskoon behoorlik geniet, skryf STEPHAN THERON.

Bergfietsry: Kapot op Katot se paadjies

2009-11-03 11:01

Die Klein-Karoo se Cape Pioneer Trek is nuut op die bergfietsry-kalender en ná die eerste een skryf Jan Greyling dat dié marathon ongenaakbaar, asembenemend en ’n wenner was.

Kilimandjaro

Stap om Afrika se siel te ervaar

2009-10-27 08:54

Alexandre Poussin en sy vrou, Sonia, het deesdae min bekendstelling in Suid-Afrika nodig nadat hulle vanaf Kaappunt oor die lengte van Afrika gestap het, tot in Egipte en daarna tot by die See van Galilea.

 

Driekampbyeenkoms: Pak die Triple en wys jou YSTER

2009-12-01 08:59

Dink jy dalk jy’s nogal ’n yster? Dan weet ek van ’n uitdaging vir jou – die Triple Challenge in KwaZulu-Natal, skryf Jacques Marais.

lion

Help die woestynleeus red

2009-12-01 08:12

Die toegewydheid en passie waarmee Flip Stander sy navorsing oor die woestynleeus van die Namib doen, ken byna geen perke nie. Die fotograaf Hannes Lochner en sy vriend Etienne Bruwer gaan nou met Buite se lesers saamspan om die navorsingprojek te steun, skryf Eben Human.

Motorbike

Eenkeer gery – altyd ’n ‘biker’

2009-11-24 11:22

Dit is lekker om jou motorfiets op te saal en jou kampeergoed saam te neem. Helenus Kruger vertel van sy uitstappie in die pragtige Oos-Vrystaat.

Underwater meeting

Doodsklok lui ook vir DOEGONG

2009-11-24 11:13

Waar walvisse, haaie, dolfyne en seeskilpaaie eens volop aan Mosambiek se kus was, word talle spesies nou deur uitsterwing bedreig. Dié land se kwynende doegong-bevolking is maar net een van die spesies waaroor bewaarders bekommerd is, skryf Lucille Botha.

Fietsryers vol lof vir roete by Hermanus

2009-11-17 10:34

Deelnemers kon Saterdag die pragtige natuurskoon van Hermanus se omgewing in die Wine2 Whales-bergfietstoer geniet, skryf Eunice Visagie.

Motorbike

Moto-avontuur: Ryers sien Baviaans ook uit die LUG

2009-11-17 10:10

Aan die passasier wat gekla het oor die kos op die vliegtuig is mos gevra: “Wil jy vlieg of wil jy vreet?” Op pad na Baviaanskloof is die motorfietsryers op Moto-Avontuur se uitstappie ook gevra of hulle wil vlieg, skryf Robert Reinecke.

Donkey

En daar kry Karoodorpie toe sy donkiekarretjie

2009-11-10 10:04

Sy praat Afrikaans, maar haar kop dink nog Engels. Só het should móét geword en daarom het die Karoodorpie Willow­more die spoggerigste donkiekar met die twee vetste donkies gekry.

MockingBird

Nooi die voëltjies vir ’n BAD

2009-11-03 11:05

Een van die mees bekostigbare maniere om waarde tot ‘n gevestigde tuin toe te voeg, is om ‘n voëlbadjie in te sit, skryf Erina botha.

Kapenaar help woestynolifante

2009-10-27 08:57

My onlangse deelname aan ’n staptog oor 125km deur die ongerepte natuur in die noordweste van Namibië was ten bate van die noodsaaklike satellietnekband-projek vir die woestynolifante wat jy hier vind.

Swem saam met vriendelike reuse

2009-10-13 11:16

My eerste ontmoeting met ’n walvishaai het my heeltemal onkant gevang. Ek moes vinnig weg van hom duik om uit sy pad te kom, want vir ta wou ek nou nie soen met my besoek aan die Seychelle nie, skryf Eben Human.

Weer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 4-15°C Mostly sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Manager

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Reporting Accountant

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Senior Financial Accountant

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2006
R 229,900.00

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2009
R 129,995.00

HYUNDAI

Getz 1.4 GL 5-dr MY07
2007
R 89,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.