reis

Hanlie Gouws skryf vanaf die SA Agulhas

2011-12-16 13:49

Dié Suid-Afrikaanse poolnavorsingskip die SA Agulhas het verlede week op sy heel laaste vaart na Antarktika vertrek. Ná meer as 30 jaar diens in die Suidelike Oseaan en Antarktika, word die skip volgende jaar uit diens gestel Die Burger se Hanlie Gouws is saam op die tog.

Regter moenie drank meng nie

2011-12-11 17:16

’n Mens wonder waarom regter Nkola Motata so lank gewag het om by die hooggeregshof aansoek te doen om weer te begin werk.

Kamera moet kwas wees

2010-02-02 09:54

Hoeveel keer het jy al na ’n goeie foto gekyk en gedink jy sou dit ook kon doen as jy maar net ’n goeie SLR-kamera gehad het?

Kyk fyn vir die geheime van die kalahari

2010-01-26 10:52

Daar was leeus by die piekniek en ’n bakkop in die kameeldoring op pad na !Xaus – die warm hart van die Kalahari, skryf EBEN HUMAN

Stuur jou foto en wen groot

2010-01-19 07:30

'n Groot foto-kompetisie begin vandag, 18 Januarie in die BUITE bylaag wat elke Dinsdag in Die Burger verskyn. Hier is die reëls, en pryse.

family style dining

Heelwat om na uit te sien in nuwe, nasionale ‘Buite’

2009-12-15 09:31

Daar sal aanstaande jaar nog meer op avonture, die buitelewe, kampeer, reis en die natuurlewe gefokus word wanneer Buite van 19 Januarie ’n nasionale bylae word.

 

  Johannes Gerber se foto: lees in die artikel "Kamera moet kwas wees" hoe jy dit kan doen.

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Aksiefoto's: Edelvalk eet in vlug

2010-01-26 11:32

Die voëlfotograaf Basie van Zyl van Bellville het onlangs in die Kalahari daarin geslaag om ’n reeks foto’s te neem van hoe ’n edelvalk ’n termiet vang.

Desert in Northern Africa

Vind rus vir siel in oudste woestyn

2010-01-19 12:29

Ek weet ’n mens drink nie soggens voor teetyd nie, maar hier waar ek vroegoggend op ’n Namibduin sit en tot verhaal probeer kom, het ek versterkwater nodig. Sommer baie.

african elephant

Meer as ’n grot in die KANGO

2009-12-15 09:46

Vroulief wou heelpad weet hoekom ons dan so ver ry om die Kango-grotte te gaan besigtig, skryf Johann Crafford. Die plan was egter om haar met ’n nuutjie te verras.

Bly viets in tyd van oordaad

2009-12-15 09:27

Dis Desember en tyd vir eet en leeglê. Veg vanjaar teen daardie Krismis-kilogramme met ’n bietjie Kaapse avontuur, skryf Jacques marais.

binne die burger

 
Weather
Lottery
Cpt: 21-31°C Sunny. Warm. Pta: 17-30°C More sun than clouds. Warm.
Jhb: 15-28°C Afternoon clouds. Mild. Bloem: 18-27°C Scattered showers. More clouds than sun. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Tstorms late. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-22°C Scattered showers. Morning clouds. Cool.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,995.00

BMW

320i
2005
R 149,900.00

TOYOTA

Corolla Verso 160 MPV MY05
2006
R 139,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.