2010-04-30 14:51
Namibia Country Lodges se lodges het besonderse karakter en voer jou weg na ’n ander wêreld. ERNUSTA VAN WYNGAARD het al ses hul lodges besoek en deel haar indrukke.
2010-04-30 14:22
Daar is baie meer aan die Namib-woestyn net buite Swakopmund as wat die blote oog kan sien. ERNUSTA VAN WYNGAARD het tydens ’n woestyntoer gesien hoeveel lewe regtig in die sand van hierdie duine skuil.
2010-04-30 09:48
Op pad van Swakopmund na Walvisbaai kan jy jou verlustig aan die pragtige uitsig wat Namibië se kuswêreld bied. Ernusta van Wyngaard het Walvisbaai en sy seelewe beter leer ken met ’n bootvaart vroegoggend.
2010-04-30 09:10
Etosha is een van die wêreld se laaste groot wildernisse en ’n kritieke toevlugsoord vir baie van Afrika se vinnig-krimpende voël- en wildspesies, insluitende die ernstig bedreigde swart renoster, die bastergemsbok en skaars swartgesig rooibok (impala).