Die bekende pianis, Rocco de Villiers, vier vanjaar tien jaar as ’n solo-pianis. Hy vier dit in egte Rocco-styl op die verhoog met sy nuwe vertoning, One Rocco, One Piano....
|
Goeie kos, wyn en mode is die fokus van die Cape Times V&A Waterfront Wine Affair. Hierdie affêre gaan van die Kaap se top wyne vier....
VOLLEDIGE STORIE »
Die sesde jaarlikse Cape Town Fashion Festival vind van 1 tot 17 Mei plaas. Die Fees vier die plaaslike mode-industrie. ...
VOLLEDIGE STORIE »
Dis nie ’n maklike taak om a capella te sing nie, dit wil sê sonder begeleiding. Dis ’n taak wat talent en toewyding verg. ...
VOLLEDIGE STORIE »
Hierdie winter is Suid-Afrika se top Joodse Xhosa-sprekende komediant terug en maak hy reg om te gaan waar geen man nog was nie – binne-in homself....
VOLLEDIGE STORIE »
Grapjas Marc Lottering is terug met sy treffer, Marc Lottering On Broadway. Hy is van plan om die gehoor te laat skaterlag met sy snaakse opinies....
VOLLEDIGE STORIE »
Milnerton is ’n pragtige voordorpie langs die see. Die lagune bied ’n natuurlike hawe vir voëls en die see bied die regte plek om te leer duik. ...
VOLLEDIGE STORIE »
Tygervallei bied Music Medley aan, ’n viering van sommige van ons land se opkomende sterre. Die jong talentvolles word die geleentheid gegun om deur talentsoekers (scouts) raak gesien te word en ’n loopbaan in die musiekbedryf te begin. ...
VOLLEDIGE STORIE »
Om jaarliks na die Kruger Wildtuin te gaan vir ’n vakansie is op sommige mense se kalender ’n instelling. Maar ongelukkig is dit nie vir almal moontlik nie. As jy nié een van dié gelukkiges is nie, maak Jambo Safari dit nou vir jou moontlik om te gaan....
VOLLEDIGE STORIE »
Knysna is sinoniem met oesters en sjampanje. Dis iets waarna ons almal streef en nou kan jy wel ’n luukse wegbreek na dié kusdorpie saam met Jambo Safari geniet....
VOLLEDIGE STORIE »
Geniet ’n vakansie soos min in die pragtige natuurskoon naby Plettenbergbaai, in die hartjie van die Tuinroete. Geniet ’n paar dae se vrede, gemak en gasvryheid by die Kurland Luxury Family hotel....
VOLLEDIGE STORIE »
|
|
|
|
VIND
|
 |
|
|
|
 |
| ONS
BEVEEL AAN |
 |
netNaweek.com Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.
Gaan na netNaweek.com om te registreer.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
VIND
|
 |
|
|
|
|
|