Die veertiende Absa KKNK is verby en die geld en die mense het ingerol by dié Afrikaanse fees. ...
Argiewe
Feesgangers se mening
Wat dink feesgangers en uitstallers op die Absa KKNK oor die gehalte en verskeidenheid van die ware wat by die meer as 500 stalletjies te koop aangebied word? Tisha Steyn het hulle gepols en die foto’s geneem....
VOLLEDIGE STORIE
»
|
Vanjaar se KKNK het feesgangers van heinde en verre gelok. Die fees is deur almal geniet. Hier is die bewyse....
VOLLEDIGE STORIE »
Sarah Theron is op die Absa KKNK beseer toe ’n trap onder haar meegegee het....
VOLLEDIGE STORIE »
Slegs twee musiekvertonings, dié van Chris Chameleon se Klassieke Chameleon en Amanda Strydom se Amanda Strydom, is gunstelinge onder feesgangers op die Absa KKNK....
VOLLEDIGE STORIE »
’n Vertoning van Paulus, wat vandag om 15:00 in die SANW-ouditorium op die Absa KKNK sou plaasvind, moes gekanselleer word omdat ’n Lang dagreis na die nag so lank is....
VOLLEDIGE STORIE »
Hoe sê AC/DC altyd? “To those about to rock . . . We salute you!”...
VOLLEDIGE STORIE »
Wat dink feesgangers en uitstallers op die Absa KKNK oor die gehalte en verskeidenheid van die ware wat by die meer as 500 stalletjies te koop aangebied word? Tisha Steyn het hulle gepols en die foto’s geneem....
VOLLEDIGE STORIE »
Die Absa wyntent bied daagliks hope pret en vermaak met jong kunstenaars wat die gehoor bekoor. Johan Stemmet en Noot-vir-Noot is ook hier te sien!...
VOLLEDIGE STORIE »
Die bekroonde dramaturg Saartjie Botha sê daar is ’n behoefte by mense om na “ernstige” vertonings te kyk....
VOLLEDIGE STORIE »
“Hoekom word daar vir almal gelieg?”Dít is die vraag wat Ryno Velvet beantwoord wil hê. ...
VOLLEDIGE STORIE »
Sowat 25 uitstallers wat gehoop het om gou ’n paar rand te maak sonder om by die feesreëls te hou, is reeds vasgevat....
VOLLEDIGE STORIE »
Kén jy die geskiedenis van die Volstruisdorp wat jy jaarliks besoek?...
VOLLEDIGE STORIE »
Ál vier vertonings van die gesoute regisseur Hennie van Greunen was gister onder die gewildste 20 vertonings op die Absa KKNK....
VOLLEDIGE STORIE »
Op al wat sypaadjie is, sit hulle. Met koeldrankblikkies as kitare en oop tuitbekkies waaruit liedjies stroom. Voor hulle is ’n kartondosie vir welwillende feesgangers se los sente....
VOLLEDIGE STORIE »
Ek dink op ’n sekere tyd soek jy fame. Maar ek is nou 35 en daar’s ander dinge wat belangrik is. Dit sal seker lekker wees om op straat herken te word, maar dis nie my aimnie....
VOLLEDIGE STORIE »
Terwyl feesgangers redelik gereeld deur mediese personeel op die Absa KKNK vir hitte-uitputting behandel moet word, is daar tot op hede geen ernstige voorvalle aangemeld nie....
VOLLEDIGE STORIE »
Die KKNK is goed op dreef en soos elke jaar, is dit baie gewild. Met verskeie vertonings, kunsuitstallings en musiekoptredes, is daar heelwat om te doen en te sien....
VOLLEDIGE STORIE »
IS die kunstefees net ’n verskoning om te kuier, of val die klem wel sterk op die kunste-element? ...
VOLLEDIGE STORIE »
Vir die kombuisbase by ’n kulturele Xhosa-kostoerisme-venue hier aan die buitewyke van Oudtshoorn is sake op ’n naaldpunt....
VOLLEDIGE STORIE »
’N BEMARKINGSPLATFORM vir borge. Dít is wat die fees volgens David Kramer geword het....
VOLLEDIGE STORIE »
“STUNNING! Dit was stunning. Ek hou sy loopbaan dop.”...
VOLLEDIGE STORIE »
DIE uitstalling van genl. Koos de la Rey se doodsmasker is gister deur só baie mense bygewoon dat die trust aan wie die masker behoort is oorreed om dit met nog ’n dag te verleng....
VOLLEDIGE STORIE »
INTERESSANTE T-hemde het nou al sinoniem met feeste in Suid-Afrika geword en elke jaar is daar nuwe idees vir slagspreuke. Ruan Bruwer het ’n paar feesgangers met sy kamera voorgekeer om hul hemde te wys en die stories daaragter te verduidelik....
VOLLEDIGE STORIE »
AL lui hul “volkslied” “dis ’n R10 hier en ’n R20 daar, ooo dis lekker by die KKNK”, sê ’n groep bergies wat van fees na fees trek, vanjaar se fees behandel hulle nie goed nie....
VOLLEDIGE STORIE »
DAVID KRAMER kan maar. Dis nou ’n jaar of wat sedert hy op die fees te sien was, maar sy besonderse sjarme – as ’n mens dit nou so kan noem – is steeds daar....
VOLLEDIGE STORIE »
Steve Hofmeyr het Saterdagaand ’n spesiale konsert vir die plaaslike gemeenskap en Absa-kliënte gehou....
VOLLEDIGE STORIE »
Die kunstenaar William Kentridge het waarskynlik geen idee hoe amper die skilderhande van moontlik een van Suid-Afrika se voorste kunstenaars hom soos ’n voorryman laat lyk het nie...
VOLLEDIGE STORIE »
Die 19-jarige krap-krap aan sy ken met sy regter-wysvinger. Dit word in ’n spalk-posisie gedwing deur ’n reusesilwerring wat in ’n skerppunt-nael eindig....
VOLLEDIGE STORIE »
Dit is skuins ná 23:00 Saterdagaand – 23:14, om presies te wees. Die befaamde musikant, of “Meneer Liriekeraai” soos hy dikwels begroet word, het pas sy laaste noot gespeel in sy eerste optrede op vanjaar se Absa KKNK. Hy lyk glad nie moeg nie....
VOLLEDIGE STORIE »
“Al bereik ek fame en fortune, gaan ek humble bly,” het Riaan Visman aan Jan Gerber gesê....
VOLLEDIGE STORIE »
“Ek is definitief nie die een wat ’n stadion vol mense gaan aangryp nie,” sê Laurinda Hofmeyr. “Maar ek is happy daarmee.”...
VOLLEDIGE STORIE »
Tussen selfoonoproepe en administratiewe reëlings kon Mynie Grové tyd inruim om te gesels oor die M3-aanbieding op vanjaar se Absa KKNK. ...
VOLLEDIGE STORIE »
Langs die Grobbelaarsrivier, wat deur die hart van die feesterrein loop, lê ’n oop erf. Hier het twee “Voortrekkers” hulself, kompleet met ossewa en tentjies uit die Boereoorloog, onder ’n yl peperboom kom tuismaak....
VOLLEDIGE STORIE »
Met die visie van sy hoof- uitvoerende beampte, mnr. Brett Pyper, as rigsnoer, stel die Absa Klein-Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) met trots sy program vir 2008, wat van 21 tot 29 Maart op Oudtshoorn aangebied word, bekend....
VOLLEDIGE STORIE »
Ons draai af na Die Hel, sowat 100 km buite Oudtshoorn, en ontmoet die Jouberts van Fonteinplaas-verblyfoord. ...
VOLLEDIGE STORIE »
VIDEO: Terwyl jy in die Klein Karoo is, ry gerus ’n slag langs die Swartberg se mooiste roetes en verkyk jou aan dié steenformasies. ...
VOLLEDIGE STORIE »
VIDEO: ’n Kykie na meeste feesgangers se spyskaart, getuig van ’n vleisvoorliefde. Maar, sê dié skaapboer, vark is ook soms goed genoeg. ...
VOLLEDIGE STORIE »
VIDEO: Tydens verlede jaar se KKNK het sanger Steve die volgende te sê gehad oor nou-ANC-president Jacob Zuma......
VOLLEDIGE STORIE »
KLANKGREEP: Jy het een dag op Oudtshoorn...wat móét jy as kunsliefhebber gaan kyk? Theo Kleynhans, kurator van visuele kuns by vanjaar se KKNK, praat met Die Burger se Laetitia Pople....
VOLLEDIGE STORIE »
Was dit Paulus se morele insig of ’n doelbewuste vervalsing van die historiese Jesus wat verantwoordelik was vir die voortbestaan van die Christendom?...
VOLLEDIGE STORIE »
Opwindende jong choreograwe en dansers met ’n sterk maatskaplike bewussyn. ’n Opwindende skouspel in drieluik. ...
VOLLEDIGE STORIE »
Long days journey into night word beskou as waarskynlik dié belangrikste Amerikaanse drama ooit. ...
VOLLEDIGE STORIE »
HIERDIE is die verhaal van twee paartjies se liefde vir een babatjie wat nie die ouderdom van sewe gaan sien nie....
VOLLEDIGE STORIE »
Die boomheks waak al vir eeue oor haar woud. Sy is oud en baie skaam en dit is vir haar moeilik om ’n opvolger as bewaker van die woud te vind....
VOLLEDIGE STORIE »
As ’n man 30 is, nie op universiteit deurgekom het nie, by sy ma-hulle bly, en sy werk is om soos ’n lyk te lê vir die ondersoekspan van die Russiese polisie, dan klink dit na ’n dooierige storie. ...
VOLLEDIGE STORIE »
Raka deur NP van Wyk Louw, die belangrikste epiese gedig in Afrikaans, word aangebied met woord, sang, klank, beeld en beweging in hierdie vertolkingsprogram vir die hele gesin tydens vanjaar se Absa KKNK op Oudtshoorn....
VOLLEDIGE STORIE »
Dit is ’n ongewone teks wat deur die befaamde satirikus Pieter-Dirk Uys in 1982 vir sy beroemde pianis-suster, Tessa Uys, geskryf is....
VOLLEDIGE STORIE »
DIT is weer tyd vir die Absa KKNK 2008 en feestelikheid is volop! Die ATKV nestel homself in ’n nuwe gaatjie in....
VOLLEDIGE STORIE »
Daar lê ’n fees van RSG-uitsendings voor by byeenkomste en kunstefeeste vir die res van die jaar met een van die hoogtepunte op Oudtshoorn – die Absa Klein-Karoo Nasionale Kunstefees....
VOLLEDIGE STORIE »
Indien jy verblyf vir die duur van die Absa KKNK in of naby Oudtshoorn soek, skakel gerus die Absa KKNK se kantoor....
VOLLEDIGE STORIE »
|
|
|
|
VIND
|
 |
|
|
|
 |
| ONS
BEVEEL AAN |
 |
netNaweek.com Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.
Gaan na netNaweek.com om te registreer.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
VIND
|
 |
|
|
|
|
|