Welkom by Die Burger se stemblad. Hier toets ons jou mening oor ’n verskeidenheid onderwerpe....
|
Die vertoning van die ou Suid-Afrikaanse vlag Saterdag by die Bulls se sege in die Super14-rugbyeindstryd was “absoluut tragies”, het die adjunkminister van sport Gert Oosthuizen gesê. Wat is jou siening/s? ...
Die adjunkkommissaris van die polisie in die Wes-Kaap, mnr. AnwarDramat, is die eerste hoof van die direktoraat vir prioriteitsmisdaadondersoeke (DPMO), wat die Skerpioene gaan vervang. Dink jy hy is die regte man vir die pos en die DPMO gaan tande hê?...
Oudpres. F.W. de Klerk sê die huidige toepassing van regstellende aksie en demografiese vereistes in die samelewing is ongrondwetlik en rassisties. Stem jy saam hiermee?...
Geweld op die sportveld is opnuut in die soeklig nadat Ben Zimri Dinsdag tot vyf jaar gevangenisstraf gevonnis is weens die rugbydood van Riaan Loots. Was dit die gepaste straf vir so ’n misdaad?...
Dit raak nou ’n sterk moontlikheid dat alle TV-vervaardigers binnekort gesamentlik alle plaaslik vervaardigde TV-programme gaan weerhou weens die SAUK se onvermoë om hulle te betaal. Wie is die grootste verloorder in dié debakel?...
Die Bulls en die Sharks speel komende naweek vir ’n plek onder die boonste vier spanne in die Super14-reeks. Hoeveel SA spanne, dink jy, gaan in die halfeindronde speel?...
Die Sexpo, ’n gesondheid-, seksualiteit en leefstyl-ekspo, vind vanjaar vir die tweede keer in die Moederstad plaas. Hoe voel jy oor die Sekspo?...
’n Twis het vandeesweek onder lede van die VF+ ontstaan nadat die party se leier, dr. Pieter Mulder, die pos as adjunk-minister van landbou, bosbou en visserye in pres. Jacob Zuma se kabinet aanvaar het. Dink jy Mulder het die regte besluit geneem?...
Pres. Jacob Zuma het Sondag sy kabinet aangekondig. Is jy tevrede daarmee?...
’n Reuse-stemskandaal het om M-Net se Idols ontplof en die nuwe wenner, Sasha-Lee Davids, kan moontlik haar Idols-kroon kwyt wees nadat dit bekend geword het dat ’n groot getal stemme weens stelselprobleme nie betyds vir die finale episode getel en in aanmerking geneem is om die wenner te bepaal nie. Wat dink jy moet nou gebeur?...
|
|
|
|
VIND
|
 |
|
|
|
 |
|
|
 |
| ONS
BEVEEL AAN |
 |
netNaweek Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.
Gaan na netNaweek om te registreer.
|
|
|
|
|