Webwerf   Argiewe   Foto's   Netads 
640 dae tot afskop
2010
WEER » n.a. Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com
TUIS NUUS SPORT OOS-KAAP SUID-KAAP VIDEO FOTO'S SAKE24 OPINIE BRIEWE BLOGS
BUITELAND VERMAAK BOEKE SPOTPRENT PEILINGS NETNAWEEK MOTORS STYL
GESONDHEID REIS LANDBOU BY KAMPVEGTER VIND: MOTORS POSTE EIENDOM
Planne om ’n nuwe toerisme-organisasie vir Oudtshoorn te stig, word eers teruggehou....
Argiewe
Uitgerekte soektog na vermiste stapper in Outeniekwaberge gestaak
Die soektog na die bejaarde man wat tydens ’n staptog in die Outeniekwaberge weggeraak het, is finaal afgelas.... VOLLEDIGE STORIE » 
Stormskade: Fratsgolwe vee Plet plat
Fratsgolwe het vroeër vandeesweek groot skade in Plettenbergbaai aangerig.... VOLLEDIGE STORIE » 
Blitspatrollie kry nuwe viertrek-vuurwaens
Die Suid-Kaapse blitspatrollie het gister nuwe vuur­waens gekry.... VOLLEDIGE STORIE » 
De Krans se wyne blink uit ondanks swak weer, klein oes
In die wynbedryf hou ’n mens nooit op leer nie, sê mnr. Boets Nel, mede-eienaar en wynmaker van De Krans-wynkelder wat vanjaar uitsonderlik uitgeblink het met hul wyne.... VOLLEDIGE STORIE » 
Oudtshoorn Toerismeburo skeur omdat munisipaliteit nie geld wil gee
Ontevrede rolspelers hier in die toerismebedryf is van plan om ­vanaand weg te breek van die Oudtshoorn Toerismeburo (OTB) en ’n nuwe organisasie te stig.... VOLLEDIGE STORIE » 
Suid-Kaap
Die liggaam van ’n onbekende man is Saterdagmiddag in die see by Harkerville tussen Knysna en Plettenbergbaai gevind.... VOLLEDIGE STORIE »
Suid-Afrikaners moet positief dink oor die land en eerder mense oorreed om nie die land te verlaat nie.... VOLLEDIGE STORIE »
Buitengewoon hoë getygolwe van tot 9 m het vandeesweek nie naasteby soveel skade aangerig soos die oorstromings in November 2007 nie, maar kommer bestaan oor die gebrek aan ’n voldoende vroeë waarskuwingstelsel.... VOLLEDIGE STORIE »
Die lot van die Buffalo Rally berus nou by die inwoners van Mosselbaai.... VOLLEDIGE STORIE »
Die polisie is steeds op soek na ’n deurbraak in die ondersoek na die dood van mnr. Withan Lloyd (63).... VOLLEDIGE STORIE »
In­wo­ners van hier het vandeesweek teen dwelmgebruik verenig.... VOLLEDIGE STORIE »
Lede van die Nasionale Seereddingsinstituut se stasies in die Suid-Kaap het onlangs erkenning gekry vir dapper pogings wat mense se lewe gered het.... VOLLEDIGE STORIE »
’n Bekende persoonlikheid van die Suid-Kaap soek na dié streek se beste gospelsangers.“Ek gaan in sewe dorpe volgens die gewilde Idols-patroon soek na gospelsangers,” het Gregory Noble gister gesê.... VOLLEDIGE STORIE »
’n Man van Dysselsdorp wat verlede jaar ’n bejaarde man van Oudtshoorn in sy slaapkamer vermoor het, is dié week in die Oudtshoorn-streekhof lewenslange gevangenisstraf opgelê.... VOLLEDIGE STORIE »

VERSEKERING
Spaar by OUTsurance.  Kliek hier vir huisinhoud-, besigheids- en motorversekering.
VIND
Buitelewe
Werksgeleenthede
Gesondheids- produkte
Reis & Verblyf
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Motor & Huis Versekering
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.
VIND
Buitelewe
Werksgeleenthede
Gesondheids- produkte
Reis & Verblyf
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Motor & Huis Versekering
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |