Webwerf Foto's
Argiewe Netads
06/01/2009 01:37:19 PM - (SA)
“As dit yskoud buite is, moet jy maar binne-dinge doen...” Wêreldburgers stuur hul foto’s aan Die Burger.
Wêreldburger-blog
WEER » Kaapstad 20º / 26º | Worcester 18º / 33º | George 19º / 31º | Port Elizabeth 20º / 27º Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com
TUIS NUUS SPORT OOS-KAAP SUID-KAAP VIDEO FOTO'S SAKE24 OPINIE BRIEWE BLOGS
BUITELAND VERMAAK BOEKE SPOTPRENT PEILINGS NETNAWEEK MOTORS STYL
GESONDHEID REIS LANDBOU BY KERSFONDS FOTO-KOMPETISIE VIND: MOTORS POSTE EIENDOM
Groot ongelukkigheid het gister by die Korsten-kantore van die Nelson Mandelabaai-verkeersdepartement geheers toe lede van die publiek in lang toue moes staan om geholpe te raak. ’n Baaienaar het aan Die Burger gesê sy het verneem die vertragings word deur ’n personeeltekort veroorsaak. Mnr. Kupido Baron, woordvoerder van die Nelson Mandelabaai-metro, het egter dié bewering as onsin afgemaak. Volgens hom was daar net ’n skielike toeloop van mense en word geen personeeltekorte ondervind nie.Foto: SERGIO BAARTZES
Groot ongelukkigheid het gister by die Korsten-kantore van die Nelson Mandelabaai-verkeersdepartement geheers....
  ALLE SPORT STORIES »  
LAAGVAT: Stormers en Bokke kan kroon saam span
Durf ek dit sê, maar 2009 kan die grootste jaar in die Stormers se geskiedenis wees, en óók ’n reuse-opbrengs vir Springbok-rugby lewer.... VOLLEDIGE STORIE»
Net KP kan dié geveg wen, meen Hussain
Peter Moores sal later vandeesweek uitvind of hy steeds Engeland se krieketafrigter sal wees.... VOLLEDIGE STORIE»
Jayasuriya mis halfeind
Sanath Jayasuriya , Sri Lankaanse aanvangskolwer van die Dolphins, sal nie Sondag hier in die halfeindronde van die MTN-krieketreeks teen die Eagles ... VOLLEDIGE STORIE»
    
Mistiek van ontmoeting tog so nodig
Dié twee sinne gebruik ons almal die een of ander tyd – ook by die aanbreek van ’n nuwe jaar: “Ek het nie tyd nie” en: “Hiérvoor sal ek meer tyd moet... VOLLEDIGE STORIE»
Skoolhoof verdien nie dié wreedheid
Elsa van Rooyen van Port Elizabeth skryf: Lank, lank gelede, voordat apartheid afgeskaf is, het ’n skoolhoof in een van die swart woonbuurte in Port ... VOLLEDIGE STORIE»
Rowers bly die wenners . . . sover
E.C. Botha van Lorraine skryf: Wat is die moontlikheid dat Suid-Afrikaners onder rooftogte gaan deurloop in 2009?... VOLLEDIGE STORIE»
Hoofstories uit
 
Aanwysers
Rand / $
9.3500
Rand / £
13.9600
Rand / Eu
12.6200
Dollar / ons
864.77
Goudmyne
2201.31
+1.93
Alle Aandele
22919.76
+2.76
HOOFSTORIE
06/01/2009 07:47:31 AM - (SA)
Dit was kort voor middernag op ­Oujaarsaand in Jeffreysbaai toe Oupa Elvis, oftewel mnr. Sarel Wolmarans, die verhoog by Nicholis Louw oor­geneem het vir drie van sy Elvis Presley-nabootsing­liedjies. VOLLEDIGE STORIE »
05/01/2009 11:31:49 PM - (SA)
’n Mens kan seker baie in dié ding met die NG Kerk Bothasrus in Despatch se horlosie lees.... VOLLEDIGE STORIE »
05/01/2009 11:33:25 PM - (SA)
Grahamstad se polisie gaan binnekort ’n nuwe stuurman aan boord verwelkom – dir. Morgan Govender.... VOLLEDIGE STORIE »
05/01/2009 11:33:48 PM - (SA)
Die polisie is op soek na nog twee lede van ’n vermeende sindikaat wat onder meer koekies gesteel het.... VOLLEDIGE STORIE »
05/01/2009 11:32:13 PM - (SA)
In wat deur die ANC as ’n geskiedkundige dag vir die Oos-Kaap beskryf word, maak die party Saterdag sy verkiesingsmanifes in dié provinsie bekend.... VOLLEDIGE STORIE »
05/01/2009 11:31:01 PM - (SA)
Die Nelson Mandelabaai-verkeersdepartement meen verskerpte sigbare polisiëring die afgelope vakansietyd het bygedra tot ’n daling in padongelukke.... VOLLEDIGE STORIE »
05/01/2009 11:31:24 PM - (SA)
Langer as ’n maand ná die bedanking van twee senior ANC-raadslede van die Nelson Mandelabaai-metropool, wag die speaker se kantoor steeds op die party se amptelike kennisgewing daaroor.... VOLLEDIGE STORIE »
05/01/2009 11:33:01 PM - (SA)
Ballistiese toetse word gedoen om te ­bepaal of die tweede renoster wat in twee maande vrekgeskiet is, met dieselfde outomatiese vuurwapens geskiet is as wat in die aanval op die eerste renoster gebruik is.... VOLLEDIGE STORIE »
05/01/2009 12:20:17 AM - (SA)
Die polisie het gewaarsku hy gaan geen steen onaangeroer laat in die soeke na wilddiewe met masjiengewere wat die tweede renoster in ’n maand in ’n Oos-Kaapse wildreservaat vrekgeskiet het nie.... VOLLEDIGE STORIE »
05/01/2009 12:21:03 AM - (SA)
Meer as twee weke nadat ’n vrou in Sentraal vermoor is, glo haar lesbiese maat en vermeende moor­denaar sy sal nog uit die dood opstaan.... VOLLEDIGE STORIE »
05/01/2009 12:19:07 AM - (SA)
Groot groepe ANC-lede in die voormalige Transkei stroom na die Congress of the People (Cope).... VOLLEDIGE STORIE »
05/01/2009 12:20:41 AM - (SA)
Nuuskierig en spelerig het die Baai se twee gunsteling-dolfyne, Domino en Dumisa, Saterdag met tye liggies teen duikers in hul reuse-swembad by die Bayworld-oseanarium gestamp.... VOLLEDIGE STORIE »
05/01/2009 12:19:31 AM - (SA)
Die konstruksie van die Noordeinde-stadion vir die Wêreldbeker-sokkertoernooi in 2010 vorder fluks en behoort teen Maart voltooi te wees.... VOLLEDIGE STORIE »
05/01/2009 12:21:26 AM - (SA)
’n Gewapende man is in die kop geskiet toe hy polisiebeamptes tydens ’n rooftog in Addo bestorm het.... VOLLEDIGE STORIE »
05/01/2009 12:19:54 AM - (SA)
’n Polisiekantoor en skool is ernstig beskadig toe ’n geweldige haelstorm Saterdag oor die voormalige Transkei losgebars het.... VOLLEDIGE STORIE »
05/01/2009 12:18:44 AM - (SA)
Die lyk van ’n jong man is in die naweek langs ’n sypaadjie in Duncan Village naby Oos-Londen aangetref.... VOLLEDIGE STORIE »
02/01/2009 10:45:28 PM - (SA)
Die aanval op ’n voormalige bevelvoerder van die Oos-Kaapse moord-en-roof-eenheid is die derde in minder as ’n week op Oos-Kaapse bejaardes.... VOLLEDIGE STORIE »
02/01/2009 10:46:44 PM - (SA)
Leerders wat nie skool bywoon nie, is volgens skoolhoofde een van die hoofredes waarom sommige skole se matriekslaagsyfer verlede jaar erg getuimel het.... VOLLEDIGE STORIE »
02/01/2009 10:46:20 PM - (SA)
Die volgende hoërskole het almal in 2008 ’n 100%-matriekslaagsyfer gehad... VOLLEDIGE STORIE »
02/01/2009 10:49:44 PM - (SA)
Met perfek gemanikuurde naels en al het Nompumelelo Mkhize, die land se eerste swart vroulike sleepbootkaptein, dié tradisioneel manlike omgewing langer as twee jaar gelede tromp-op geloop en verskuif sy dag ná dag steeds grense. REINT GROBLER het saam met haar en die Ibhayi die hawe uitgevaar.... VOLLEDIGE STORIE »
02/01/2009 10:45:56 PM - (SA)
Die ekonomie mag dalk druk, maar Baaise sekswerkers het die afgelope feestyd net so lekker gedruk. En al die pad bank toe gelag, talle suinige kliënte ten spyt.... VOLLEDIGE STORIE »
02/01/2009 11:31:15 PM - (SA)
“Ek het een van hulle goed bygekom en hy sal definitief ’n paar bloukolle oorhou.”... VOLLEDIGE STORIE »
02/01/2009 10:11:07 AM - (SA)
Honderdduisende Oos-Kapenaars het weer gister na die provinsie se strande gestroom om die nuwe jaar te verwelkom, ten spyte van koel, bewolkte weer en wind.... VOLLEDIGE STORIE »
02/01/2009 10:23:52 AM - (SA)
Die ooievaar het nie op hom laat wag nie en gister ’n wye Oos-Kaapse draai gegooi om Nuwejaarsbabas af te laai. ... VOLLEDIGE STORIE »
02/01/2009 10:28:44 AM - (SA)
Flinke denke en onverskrokke optrede het moontlik ’n Oos-Kaapse egpaar se lewens tydens ’n aanval op Oukersdag op hul huurplaas gered.... VOLLEDIGE STORIE »
02/01/2009 09:49:27 AM - (SA)
Port Elizabeth. – ’n Polisieman en sy vrou is gistermiddag dood in hul huis in die NU 3-woonbuurt in Motherwell in die Baai aangetref.... VOLLEDIGE STORIE »
02/01/2009 10:05:17 AM - (SA)
Port Elizabeth. – Idols is weer op pad – en die oudisies kom wel Oos-Kaap toe.... VOLLEDIGE STORIE »
02/01/2009 09:49:56 AM - (SA)
“Toe ek daar met my hande vasgebind lê, het ek gedink vandag is dit my laaste dag.”... VOLLEDIGE STORIE »
02/01/2009 10:19:06 AM - (SA)
Tien vermeende lede van ’n Baaise diefstalsindikaat het hul rieme lelik styfgeloop toe die polisie hulle vasgetrek het en beslag gelê het op gesteelde goedere in hul besit.... VOLLEDIGE STORIE »
02/01/2009 12:39:19 PM - (SA)
’n Jong Pool se planne om die jongste Europese vrou te word wat alleen om die wêreld vaar, is so amper op Oujaarsdag in Oos-Kaapse waters in die wiele gery.... VOLLEDIGE STORIE »
02/01/2009 10:02:41 AM - (SA)
Die polisie het nog geen leidrade nie ná twee inbrake die naweek en Dinsdag by die Oos-Kaapse kinder-en-jeugsorgsentrum in Glendinningvale.... VOLLEDIGE STORIE »
02/01/2009 10:13:37 AM - (SA)
’n Johannesburger wat in Maart uit Gauteng verhuis het, se luukse meenthuis het gister die vierde keer in minder as ’n week onder inbrekers deurgeloop.... VOLLEDIGE STORIE »
02/01/2009 10:16:29 AM - (SA)
Port Elizabeth. – ’n Seun (7) van Aliwal-Noord is dood in ’n frats­ongeluk nadat ’n staal vullishouer op hom geval het.... VOLLEDIGE STORIE »
30/12/2008 10:17:44 AM - (SA)
Die gru-dood van twee jong kinders wat in Grahamstadweg, Swartkops, deur ’n voertuig omgery is, het skokgolwe deur die gemeenskap – wat al van 2004 vra dat die pad beveilig word – gestuur.... VOLLEDIGE STORIE »
29/12/2008 10:26:53 PM - (SA)
Port Elizabeth. – Die Suid-Afrikaanse maritieme veiligheidsowerheid (Sam­­sa) het gister sy ondersoek na die Kingfisher-tjokkabootramp voortgesit. ... VOLLEDIGE STORIE »
30/12/2008 10:18:20 AM - (SA)
Die polisie-inspekteur wat ná ’n selfmoordpoging op Kersdag in ’n kritieke toestand was, is Sondagaand in die Greenacres-hospitaal in die Baai oorlede.... VOLLEDIGE STORIE »
30/12/2008 10:19:19 AM - (SA)
Opruimingswerk het gister in alle erns in dorpe en nedersettings in die Oos-Kaap begin waar storms Sondag chaos veroorsaak het.... VOLLEDIGE STORIE »
VERSEKERING
Spaar by OUTsurance.  Kliek hier vir huisinhoud-, besigheids- en motorversekering.
Kyk terug na 2008
“Met al die opgewondenheid oor die Proteas se asemrowende reeks-oorwinning ‘down under’, het ek vinnig teruggekyk na verlede jaar...” skryf Kevin D op die Aussieboer-blog.
Aussieboer-blog
Leefstyl soek mooiste bruidspaar
Onthou, as jy nie inskryf nie, het jy nie ’n kans nie en loop jy groot pryse mis. Dit sluit kookware, ’n bederf, ’n naweek weg en ander pryse in.
Skryf in
520 dae
tot afskop
2010
VIND
Reis & Verblyf
Kontantlenings
Beligting
Eiendomsbelegging
Wegbreeknaweek
Musiekinstrumente
3 boeke vanaf R10 elk
Eiendomme te huur
Leerprodukte
Buitelewe
Werksgeleenthede
Gesondheids- produkte
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.

 
Die Burger,
ligdag op jou
voorstoep
 
 
       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |