sport

WP ‘mors met jonges’

48 minute gelede

Die Wes-Kaapse rugbybaas Peter Jooste is erg omgekrap oor die Westelike Provinsie se onvermoë om Conrad Hoffmann in die Moederstad te hou.

Ander WP Hockey

Hokkievrouesoek 2de sege

48 minute gelede

Die nasionale vroue-hokkiespan het sy eerste doelwit vir die Wêreldbeker-toernooi in Argentinië reeds bereik: hy is verseker daarvan dat hy Suid-Amerika met sy beste WB-posisie in 12 jaar sal verlaat.

Ander

SA storm voort na Indië

48 minute gelede

Die Suid-Afrikaanse netbalspan is op koers vir aanstaande maand se Statebondspele in Indië nadat hy gister sy laaste wedstryde van ’n bedrywige week in Mamelodi gewen het.

Ander Roger Federer

Roger Ope se ruiter van die windjie

48 minute gelede

In baie winderige toestande hier in die Amerikaanse Ope waaroor steen en been gekla is, het die Switserse tennisspeler Roger Federer gedy.Hy het die plasing van sy afslane bo krag verkies.

Krieket c

Lions het niks om te verloor

48 minute gelede

Tuisveldvoordeel of nie – die druk is vierkant op die skouers van die Mumbai Indians wanneer dié krieketspan en die Lions vanaand in die openingswedstryd van die Kampioeneliga hier op die Wanderers slaags raak.

Rugby springbok

Bath se Bok straks gekrok

48 minute gelede

Daar is dalk ongelukkigheid by sommige unies omdat hul Springbok-spelers nie in die Curriebeker-reeks kan speel nie, maar spanne soos Ulster, Bath en selfs Racing Metro is waarskynlik woedend vir SA Rugby.

 
myne!

myne!  Die Proteas-senter, Erin Burger, pla haar Namibiese eweknie, Augusta Sethie, in die wedstryd gister in Mamelodi. Foto: Reg Caldecott

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Ander Dusi

Dusi in 2011skuif na...

48 minute gelede

Die Dusi-kanowedvaart sal aanstaande jaar die eerste keer in jare in Februarie, en nie meer in Januarie, plaasvind.

Krieket Pietersen

KP, Murali speel vir SA spanne

48 minute gelede

Kevin Pietersen is nie die enigste wêreldbreker wat dié seisoen ván sy krieket in Suid-Afrika gaan speel nie.

Rugby

Twyfel oor Blitsbokke se kaptein

48 minute gelede

Die aangewese kaptein vir die Suid-Afrikaanse sewesrugbyspan se Statebondspele-aanslag, Kyle Brown, loop gevaar om die Spele in Oktober in Nieu-Delhi mis te loop.

Rugby

Hammies verdedig gou SA klubkroon

48 minute gelede

Die Hamiltons-rugbyspan is vasbeslote om sy titel as klubkampioenspan van Suid-Afrika met eer te verdedig wanneer die nasionale klubtoernooi op 18 September in Stellenbosch afskop.

binne die burger

 
Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Mostly sunny. Mild. Pta: 12-27°C A few showers. More sun than clouds. Pleasantly warm.
Jhb: 10-25°C A few showers. Morning clouds. Mild. Bfn: 10-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 17-22°C Scattered showers. Morning clouds. Cool. PE: 14-19°C Showers late. Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial accountant

Gauteng
Hire Resolve
R500,000-550,000 Per Annum Cost To Company Negotiable

Liquer Store Manager/ Controller

Mpumalanga
Hutech International Group

Accountant - EE

Gauteng
Hire Resolve
R400,000-450,000 Per Annum Cost To Company Negotiable

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 1.9 TDi Trendline MPV Dsl
2005
R 139,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4 Citi Rhythm 5-dr Phase II
2009
R 77,976.00

TOYOTA

Fortuner 4.0 4x4 AT
2007
R 289,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

WALMER

House R 6 200 000

BLUEWATER BAY

House R 4 999 000

FISH HOEK

House R 8 500 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Lae pryse op Boeke!

Miljoene titels om van te kies. Spaar nou tot 40%!

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Vandag se beste aanbod!

Women Food and God

Was R170.00 Now R144.50

Soos op Oprah gesien. Kry Geneen Roth se meesterstuk vandag nog.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...