Webwerf   Argiewe   Foto's   Netads 
WEER » n.a. Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com

  TUIS  

  NUUS  

  MULTIMEDIA  

  SPORT  

  SKOLE  

  KAMPUS  

  SAKE  

  VERMAAK  

  OPINIE  

  BLOGS  

  FEATURES  

  MOTORS  

  SUPER14  

  SUPER14  


Die Lions se kookwater-flank Cobus Grobbelaar (tweede van links) sal Saterdag sy 50ste Super-wedstryd speel wanneer die Lions en die Stormers op Ellispark slaags raak.Foto: MARIO VAN DE WALL
Die rugbyspan van die Lions wil Saterdag op Ellispark teen die Stormers wys hul goeie sege verlede naweek oor die Chiefs was geen vloekskoot nie....
Argiewe
Hurricanes maak stem dik vir plek in halfeind
Dit lyk al hoe meer waarskynlik dat die Wellington Hurricanes in ’n Super14-halfeindstryd sal speel nadat hulle die Western Force Vrydagoggend 21-10 gewen het.... VOLLEDIGE STORIE » 
Fourie brand om weer te speel
Jaque Fourie kan nie wag om môremiddag op Ellispark losgelaat te word in die Lions se Super14-rugbywedstryd teen die Chiefs nie... VOLLEDIGE STORIE » 
Sharks verklap aanvallende plan
Adrian Jacobs is vir die eerste keer dié seisoen in die Sharks se beginspan, Bismarck du Plessis is terug op haker en soos verwag skud Johan ­Ackermann môre teen die Cheetahs die spinnerakke af.... VOLLEDIGE STORIE » 
Carter terug op veld
’n Voltal-punte is vanoggend hier in die Nieu-Seelandse hoofstad die Hurricanes se enigste mikpunt in hul Super14-rugbywedstryd teen die Western Force.... VOLLEDIGE STORIE » 
Bok-trio draf dalk laaste keer in Bulls-trui op Loftus uit
Die Bulls het min aangename herinnerings aan die Super14-rugbyreeks van 2008, maar ’n oorwinning oor die Brumbies vanaand sal minstens verseker dat hulle met ’n positiewe balansstaat van Loftus Versfeld afskeid neem.... VOLLEDIGE STORIE » 
Super14
Is jy vandag op pad na Johannesburg om die Stormers op Ellispark te ondersteun? ... VOLLEDIGE STORIE »
Die Springbok-flank Wikus van Heerden is die tweede Bulls-speler wie se Super14-rugbyseisoen met ’n week kortgeknip is.... VOLLEDIGE STORIE »
Die stertkant van die Super14-reeks is kwalik die tyd om ou honde aan nuwighede bloot te stel, en die Sharks gaan gewis nie nou onverkende terrein voor hul wedstryd Saterdag teen die Chiefs probeer betree nie.... VOLLEDIGE STORIE »
Die Lions gaan nie toelaat dat die afrigter van die Stormers, Rassie Erasmus, met hul koppe smokkel voor Saterdag se deurslaggewende Super14-rugbywedstryd op Ellispark nie.... VOLLEDIGE STORIE »
Die Chiefs se stut Ben May se Super14-rugbyseisoen is verby nadat hy gister drie weke lank geskors is vir ontoelaatbare spel in Saterdag se kragmeting met die Lions Saterdag op Ellispark.... VOLLEDIGE STORIE »
Australië se heelagter Chris Latham het gister toegegee dat ’n ernstige skouerbesering sy internasionale rugbyloopbaan kan kortknip.... VOLLEDIGE STORIE »
Wanneer die Sharks Saterdag teen die Chiefs se rugbyspan in Durban in die laaste Super14-ligawedstryd van 2008 uitdraf, gaan hulle presies weet wat hulle te doen staan om ’n plek in die halfeindstryd te verseker.... VOLLEDIGE STORIE »
Derick Hougaard se Super14-rugbyseisoen is verby en daar is boonop ook ’n sterk moontlikheid dat Wikus van Heerden nie Saterdag vir die Bulls teen die Cheetahs in Bloemfontein sal speel nie.... VOLLEDIGE STORIE »
Die Stormers moet nie Saterdag op Ellispark enige gunsies van die Lions in hul wedstryd in die Super14-rugbyreeks verwag nie.... VOLLEDIGE STORIE »
Die All Black-losskakel Daniel Carter het ’n tydige terugkeer ná sy besering gemaak om die Crusaders te help om die Reds Saterdag hier met 27-21 te klop in ’n Super14-rugbywedstryd... VOLLEDIGE STORIE »
Die Stormers se skrum is steeds ’n bron van groot kommer met ’n moontlike halfeindstryd in die Super14-rugbyreeks wat wink.... VOLLEDIGE STORIE »
Falie Oelschig se wipwaentjierit in 2008 se Super14-reeks het straks tot stilstand gekom aangesien hy waarskynlik nie in die Cheetahs se laaste wedstryd van die reeks sal kan speel nie.... VOLLEDIGE STORIE »
Die eindtelling van 33-14 skep die indruk dat die Sharks soveel beter as die Cheetahs in Saterdag se Super14-rugbywedstryd was.... VOLLEDIGE STORIE »
Die Sharks het hulself in die voet geskiet deur nie vroeër in die Super14-rugbyreeks aanvallender te speel nie.... VOLLEDIGE STORIE »
Dit lyk al hoe meer waarskynlik dat die Wellington Hurricanes in ’n Super14-halfeindstryd sal speel nadat hulle die Western Force Vrydagoggend 21-10 gewen het.... VOLLEDIGE STORIE »
Tonderai Chavhanga moet werk om terug in die Stormers se beginspan te kom.... VOLLEDIGE STORIE »
Jaque Fourie kan nie wag om môremiddag op Ellispark losgelaat te word in die Lions se Super14-rugbywedstryd teen die Chiefs nie... VOLLEDIGE STORIE »
’n Voltal-punte is vanoggend hier in die Nieu-Seelandse hoofstad die Hurricanes se enigste mikpunt in hul Super14-rugbywedstryd teen die Western Force.... VOLLEDIGE STORIE »
Adrian Jacobs is vir die eerste keer dié seisoen in die Sharks se beginspan, Bismarck du Plessis is terug op haker en soos verwag skud Johan ­Ackermann môre teen die Cheetahs die spinnerakke af.... VOLLEDIGE STORIE »
Die Bulls het min aangename herinnerings aan die Super14-rugbyreeks van 2008, maar ’n oorwinning oor die Brumbies vanaand sal minstens verseker dat hulle met ’n positiewe balansstaat van Loftus Versfeld afskeid neem.... VOLLEDIGE STORIE »
Die Stormers se kaptein, Jean de Villiers, het gister twyfel in die gemoed van die Waratahs se onervare senterpaar, Tom Carter en Rob Horne, probeer saai voor Saterdag se Super14-rugbywedstryd op Nuweland.... VOLLEDIGE STORIE »
Toe Johan Ackermann die “laaste” keer in ’n Sharks-trui uitgedraf het, het dié rugbyspan soos ware aanspraakmakers op die Super14-kroon gelyk.... VOLLEDIGE STORIE »
Die bedreiging wat die Sharks se Ryan Kankowski (agtsteman) en Rory Kockott (skrumskakel) inhou, is een waarop die Cheetahs moet ag slaan voor dié spanne se kragmeting Saterdag in die Super14-rugbyreeks in Durban.... VOLLEDIGE STORIE »
Die Waratahs se afrigter, Ewen McKenzie, wag in spanning om te sien met watter verrassing die Stormers se breier, Rassie Erasmus, in Saterdag se Super14-rugbywedstryd op Nuweland vorendag sal kom.... VOLLEDIGE STORIE »
Burton Francis, jong losskakel van die Blou Bulle se Vodacombeker-span, word Vrydagaand tussen die groot honde losgelaat wanneer die Bulls op Loftus Versfeld teen die Brumbies in ’n Super14-rugbywedstryd te staan kom.... VOLLEDIGE STORIE »
Dertien dae gelede toe die Bulls met die Highlanders op Loftus Vers­feld afgereken het, het ’n toeskouer by dié Super14-rugbywedstryd oor die jong skrumskakel Francois Hougaard gesê: “Ek ken ’n goeie ding as ek hom sien”.... VOLLEDIGE STORIE »
Richie McCaw, kaptein van die Cru­saders en All Black-rugbyspanne, is geensins verbaas nie dat die Stormers herstel het van hul wankelrige begin in vanjaar se Super14-rugbyreeks.... VOLLEDIGE STORIE »
Een yster minder vir die Lions om hulle oor te bekommer vir Saterdagoggend se Super14-rugbywedstryd teen die Hurricanes in Wellington.... VOLLEDIGE STORIE »

VERSEKERING
Spaar tot 25% by OUTsuranceKliek hier vir motor-, huisinhoud- en besigheidsversekering en ons bel jou terug.
VIND
Gesondheids- produkte
Reis & Verblyf
F1 Produkte
Internasionale Lotto
Motor Huur
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Versekering
Dekor
Motors
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.
VIND
Gesondheids- produkte
Reis & Verblyf
F1 Produkte
Internasionale Lotto
Motor Huur
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Versekering
Dekor
Motors
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |