DIE o.19-netbalspan van die Hoërskool Durbanville het in ’n toernooi in George waaraan twintig top- netbalspanne van regoor die land deelgeneem het, puik gevaar....
Argiewe
HJS Paarl, Bishops speel puik rugby
ONDER 19-SKOLERUGBY in die Westelike Provinsie is steeds springlewendig en gesond, geoordeel aan die spel waarmee die HJS Paarl en Bishops Saterdag in vanjaar se eerste reeks amptelike wedstryde vorendag gekom het. ...
VOLLEDIGE STORIE
»
Gewigstoters kan nog groot hoogtes bereik
ATLETIEKKENNERS is dit eens: In Elzaan Mostert en Ruan Maree, talentvolle jong atlete van die Bellville-klub, beskik die Kaap oor ’n tweetal jong gewigstoters wat vorentoe nog diep spore in dié nommer op nasionale én internasionale gebied kan trap....
VOLLEDIGE STORIE
»
|
Die Burger in die Klaskamer-winterskool bied ’n topgehalte opknappingskursus vanaf 30 Junie – 4 Julie aan by die Universiteit van Stellenbosch, Lettere Gebou. Die onderrigmedium is Afrikaans. Gr.11’s en 12’s sal goed afgerond word vir die onderskeie eindeksamens....
VOLLEDIGE STORIE »
PAARL GIMNASIUM se eerste rugbyspan het Saterdag die sportfees tydens dié skool se 150-jarige feesvieringe op ’n hoë noot ingelei deur die gevierde Afrikaans Hoër Seunskool van Pretoria ’n deeglike pak slae van 21-3 toe te dien....
VOLLEDIGE STORIE »
DIE HS Brackenfell se o.19A-rugbyspan het ’n oortuigende sege van 43-7 oor die HS Durbanville behaal in een van die enkele Premierliga-wedstryde wat verlede week in die WP afgehandel is....
VOLLEDIGE STORIE »
DIE HS Paul Roos se o.19-hokkiespan het die seisoen met twee goeie seges ingelei. Die Stellenbossers het die Nieu-Seelandse span van Palmerston North met 4-0 afgeransel en die HS Paarl Gimnasium met 3-1 uitoorlê....
VOLLEDIGE STORIE »
DIE eerste meisietennisspan van die Hoërskool Bellville het skitterend gepresteer deur die Westelike Provinsie se premierliga-seisoen onoorwonne af te sluit. Dit was ook die eerste keer dat die skool in die Premierliga speel....
VOLLEDIGE STORIE »
UITERS nat toestande op Worcester het Saterdag meegebring dat die o.19A-kragmetings waarin die Hoër Tegniese Skool Drostdy teen Paul Roos Gimnasium en Worcester Gimnasium teen die Hoërskool Swartland te staan gekom het, baie gelykop verloop het....
VOLLEDIGE STORIE »
ONDER 19-SKOLERUGBY in die Westelike Provinsie is steeds springlewendig en gesond, geoordeel aan die spel waarmee die HJS Paarl en Bishops Saterdag in vanjaar se eerste reeks amptelike wedstryde vorendag gekom het. ...
VOLLEDIGE STORIE »
ATLETIEKKENNERS is dit eens: In Elzaan Mostert en Ruan Maree, talentvolle jong atlete van die Bellville-klub, beskik die Kaap oor ’n tweetal jong gewigstoters wat vorentoe nog diep spore in dié nommer op nasionale én internasionale gebied kan trap....
VOLLEDIGE STORIE »
DIE Hoërskool Brandwag het verlede week sy jaarlikse Mr. Price-rugbytoernooi gehou. JIP-sport het Donderdag ’n paar spelers van die wedstryd tussen die Hoërskool Nico Malan en die Hoërskool Middelburg op kamera vasgevang. Middelburg (Mpumalanga) het Nico Malan (Humansdorp) 10-8 geklop in ’n harde wedstryd waarin die spanne hul harte uitgespeel het....
VOLLEDIGE STORIE »
JONG swemmers van die Wes-Kaap het hul klas getoon in die nasionale swemgala wat in Durban plaasgevind het....
VOLLEDIGE STORIE »
DIE rits prestasies op die gholfbaan van Moniqué Smit (17), lid van die Oubaai-gholfklub op Heroldsbaai, wys dat sy ’n blink toekoms op die gholfbaan het....
VOLLEDIGE STORIE »
WANNEER die amptelike skolerugbyseisoen eerskomende Saterdag in die WP begin, sal dit seer seker die o.19A-wedstryd tussen die HJS Paarl en Bishops wees wat die meeste belangstelling sal gaande maak....
VOLLEDIGE STORIE »
DIE Hoërskool Hugenote beskik vanjaar weer oor ’n eerste rugbyspan met wie deeglik rekening gehou sal moet word in die Boland....
VOLLEDIGE STORIE »
PAARL GIMNASIUM, die HSS Wynberg en HS Outeniqua het al drie skitterend vertoon tydens die jaarlikse St. Stithian’s College-rugbyfees vir o.19-spanne. Dié drie Wes-Kaapse spanne het al drie al hul wedstryde gewen....
VOLLEDIGE STORIE »
DIE Hoërskool Overberg se o.19A-span het blink vertoon in verlede week se rugbytoernooi van die Landbouskool Oakdale, Riversdal....
VOLLEDIGE STORIE »
Die WP-hoërskole-rugbydag het op Nuweland plaasgevind, en die spanne wat deelgeneem het, was Paarl Gimnasium, SACS, Bishops, Bellville HTS, Paarl HJS, Rondebosch, Brackenfell, DF Malan, die Hoërskool Strand en die Tygerberg-klub. Francois Nel het die foto’s geneem....
VOLLEDIGE STORIE »
PAARL GIMNASIUM en SACS se o.19A-rugbyspanne sal in die komende seisoen goed dopgehou moet word. Hierdie spanne het met puik spel die kollig gesteel op die WP-hoërskole-rugbydag wat op Nuweland gehou is....
VOLLEDIGE STORIE »
Danielle du Toit en Wihan Swart is Vrydagaand tydens ’n gala-aand as onderskeidelik me. en mnr. Durbie gekroon....
VOLLEDIGE STORIE »
Verskeie skole het oor die naweek deelgeneem aan die Hoërskool Brackenfell se sportdag. Michael Hammond en Zed Jameson het die foto’s geneem....
VOLLEDIGE STORIE »
Verskeie skole het oor die naweek deelgeneem aan die Hoërskool Brackenfell se sportdag. Michael Hammond en Zed Jameson het die foto’s geneem....
VOLLEDIGE STORIE »
Verskeie skole het oor die naweek deelgeneem aan die Hoërskool Brackenfell se sportdag. Zed Jameson het die foto’s geneem....
VOLLEDIGE STORIE »
Verskeie skole het oor die naweek deelgeneem aan die Hoërskool Brackenfell se sportdag. Michael Hammond het dié netbalfoto’s geneem....
VOLLEDIGE STORIE »
Verskeie skole het oor die naweek deelgeneem aan die Hoërskool Brackenfell se sportdag. Michael Hammond het dié netbalfoto’s geneem....
VOLLEDIGE STORIE »
Verskeie skole het oor die naweek deelgeneem aan die Hoërskool Brackenfell se sportdag. Michael Hammond het dié netbalfoto’s geneem....
VOLLEDIGE STORIE »
Verskeie skole het oor die naweek deelgeneem aan die Hoërskool Brackenfell se sportdag. Michael Hammond het dié netbalfoto’s geneem....
VOLLEDIGE STORIE »
Verskeie skole het oor die naweek deelgeneem aan die Hoërskool Brackenfell se sportdag. Foto’s: FRONTROWIMAGE.COM...
VOLLEDIGE STORIE »
Verskeie skole het oor die naweek deelgeneem aan die Hoërskool Brackenfell se sportdag. Michael Hammond en Zed Jameson het die foto’s geneem....
VOLLEDIGE STORIE »
Die mnr. en me. Durbie Gala-aand vind Vrydagaand in die ouditorium van die Hoërskool Durbanville plaas. Hier is die meisies-finaliste....
VOLLEDIGE STORIE »
Die mnr. en me. Durbie Gala-aand vind Vrydagaand in die ouditorium van die Hoërskool Durbanville plaas. Hier is die seuns-finaliste...
VOLLEDIGE STORIE »
Die Laerskool Bellville het Donderdagaand ’n modeparade gehou. Veral die jonger leerders het die gehoor laat glimlag....
VOLLEDIGE STORIE »
DIE twaalfjarige Jessica Liss van die Laerskool St. George in Port Elizabeth het in die onlangse Samsung-swemgala in Kaapstad weer eens bewys dat sy een van die topswemmers in Suid-Afrika is....
VOLLEDIGE STORIE »
DIE HTS DROSTDY, HJS Paarl en Hottentots-Holland se o.19A-krieketspanne het Saterdag hul interskolekragmeting teen onderskeidelik Worcester Gimnasium, Paarl Gimnasium en die HS Strand gewen....
VOLLEDIGE STORIE »
DIE HSS WYNBERG, HSS Rondebosch en Stellenberg het Saterdag in die jongste reeks o.19A-krieketwedstryde in die WP wegholoorwinnings op hul kerfstok geplaas deur met onderskeidelik Bishops, Westerford en Fairbairn af te reken....
VOLLEDIGE STORIE »
ALTESAME 15 rekords het in die Coetzenburg-stadion op Stellenbosch in die slag gebly tydens die kragmeting tussen die spanne van Paul Roos Gimnasium en die Hoër Jongenskool Paarl....
VOLLEDIGE STORIE »
TALLE goeie prestasies is Vrydag en Saterdag in die Bellville-stadion op vanjaar se Noord-streekbyeenkoms behaal....
VOLLEDIGE STORIE »
DIE atletiekspan van die Hoërskool Jan van Riebeeck het sy uitdagers van die Hoërskool Stellenbosch en Labori in die Coetzenburg-stadion op Stellenbosch oortuigend uitgestof in dié drie skole se jaarlikse interskole-kragmeting....
VOLLEDIGE STORIE »
Die Hoërskool Jan van Riebeeck meen hulle kan Eskom en die Hoërskole Stellenbosch en Labori ’n ding wys!...
VOLLEDIGE STORIE »
Die Hoërskool Stellenbosch het ’n Formule 1-tema gehad by die atletiekbyeenkoms teen die Hoërskole Labori en Jan van Riebeeck....
VOLLEDIGE STORIE »
Die Hoërskool Labori van die Paarl het Dinsdag op Coetzenburgh teen die Hoërskole Stellenbosch en Jan van Riebeeck deelgeneem....
VOLLEDIGE STORIE »
ALTESAME 21 rekords het op Bredasdorp in die slag gebly op die Overberg-sonebyeenkoms. Een rekord is geëwenaar. Atlete van die hoërskole Bredasdorp, Overberg, Napier, Albert Myburgh, Swartberg en Riviersonderend het mekaar die stryd aangesê....
VOLLEDIGE STORIE »
Die junior- en neurale fase van die Merryvale-skool vir Buitengewone Onderwys het Donderdag sy derde Toffie-atletiekbyeenkoms op sy skoolterrein gehou. Hier is foto’s van dié jong atlete....
VOLLEDIGE STORIE »
VERSKEIE skoonskipseges is Vrydagmiddag behaal in die Westelike Provinsie se skolepremierliga. ...
VOLLEDIGE STORIE »
TENNIS van ’n besonder hoë gehalte is opgedis deur die meer as 300 spelers van die Boland en die Westelike Provinsie wat in die Rox-toernooi in die Paarl gespeel het....
VOLLEDIGE STORIE »
DIE atlete van die vyf Bolandse skole wat vanjaar aan die Top 20-byeenkoms van die Grey-kollege in Bloemfontein deelgeneem het, kan meer as tevrede voel met die skitter-prestasies wat hulle in die Rosestad behaal het....
VOLLEDIGE STORIE »
DIE Hoërskool Bellville se weghol-sege oor Fairbairn, asook Ashley Cupido se onoorwonne 85 lopies waarmee hy die HTS Bellville in staat gestel het om met The Settlers af te reken, was die afgelope week die glanspunte van die krieketwedstryde in die kwarteindronde in die Sammy Bloch/Durbell Apteke-uitklopkompetisie....
VOLLEDIGE STORIE »
DIE HSS Rondebosch en die HSS Wynberg het albei wegholseges in Saterdag se jongste reeks o.19A-krieketwedstryde in die WP behaal....
VOLLEDIGE STORIE »
Die Buffalo-Selborne-regatta het van 14 tot 17 Februarie in Oos-Londen plaasgevind. Die roeiklub van die Hoërskool Grey is as die mees suksesvolle junior-klub in enkelroei-items aangewys....
VOLLEDIGE STORIE »
DIE atletiekspan van die Hugenote Hoërskool op Wellington het sy sege van verlede jaar in sy jaarlikse interskole-kragmeting met die Hoërskool Brackenfell, De Kuilen en Monument Park herhaal toe hy weer in die Bellville-stadion met die louere weggestap het....
VOLLEDIGE STORIE »
DIE Hoërskool D.F. Malherbe (Port Elizabeth) en Nico Malan (Humansdorp) se atlete het onlangs op Humansdorp kragte gemeet....
VOLLEDIGE STORIE »
VERLEDE seisoen se kampioen in die Suid-Kaapse skolekrieketliga, die Hoërskool Oudtshoorn, het in die derde naweek van skolekrieket in die SWD sy rieme styfgeloop teen sy buurman, die Langenhoven Gimnasium. ...
VOLLEDIGE STORIE »
|
|
|
|
VIND
|
 |
|
|
|
 |
| ONS
BEVEEL AAN |
 |
netNaweek.com Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.
Gaan na netNaweek.com om te registreer.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
VIND
|
 |
|
|
|
|
|