Webwerf   Argiewe   Foto's   Netads 
658 dae tot afskop
2010
WEER » n.a. Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com

  TUIS  

  NUUS  

  MULTIMEDIA  

  SPORT  

  SAKE  

  VERMAAK  

  OPINIE  

  BLOGS  

  FEATURES  

  MOTORS  


Foto: DENZIL MAREGELE
Die Maties is gisteraand as kampioene van die Varsitybeker-rugbykompetisie gekroon ná ’n dramatiese oorwinning van 16-10 oor die Ikeys hier in die Danie Craven-stadion....
Argiewe
Foto’s: Varsity Cup se halfeindstryde
Die finaal van die Varsity Cup sal in die Wes-Kaap gespeel word nadat Ikeys van 10-31 af teruggeveg om die Pukke met 32-31 te verslaan en die Maties bykomende tyd nodig gehad het om vir Tukkies met 47-44 op Stellenbosch te klop.... VOLLEDIGE STORIE » 
Kaapse rugby witwarm
Kaapse rugby kook! En Rob Wagner, besturende direkteur van WP Rugby (Edms.) Bpk., wil graag Maandag se Varsitybeker-eindstryd tussen Ikeys en Maties op Nuweland aanbied.... VOLLEDIGE STORIE » 
Kampus Rugby
Op die veld het Maties die Ikeys in die doodsnikke van die wedstryd geklop, maar daar was baie aksie lángs die veld ook... Denzil Maregele het die foto’s geneem.... VOLLEDIGE STORIE »
Kaapse rugby kook! En Rob Wagner, besturende direkteur van WP Rugby (Edms.) Bpk., wil graag Maandag se Varsitybeker-eindstryd tussen Ikeys en Maties op Nuweland aanbied.... VOLLEDIGE STORIE »
Die finaal van die Varsity Cup sal in die Wes-Kaap gespeel word nadat Ikeys van 10-31 af teruggeveg om die Pukke met 32-31 te verslaan en die Maties bykomende tyd nodig gehad het om vir Tukkies met 47-44 op Stellenbosch te klop.... VOLLEDIGE STORIE »
Die spanne wat aan die Varsity Cup deelneem, het die afgelope Paasnaweek op George teen mekaar gespeel. Martie de Jager het foto’s geneem van die wedstryd tussen die Ikeys en die Kovsies, en die wedstryd tussen die Maties en die Tshwane Universiteit van Tegnologie.... VOLLEDIGE STORIE »
Hier volg ’n opsomming van die Varsity Cup-uitslae oor die Paasnaweek, asook die spanne se puntestand en ’n lys van die top puntemakers.... VOLLEDIGE STORIE »
Dis die Ikeys teen die Pukke en die Maties teen die Tukkies in die halfeindronde van FNB se Varsitybeker-reeks.... VOLLEDIGE STORIE »
Saterdag was daar ’n paar uiters mededingende wedstryde met veral die een tussen die Pukke en die Kovsies wat baie opwindend was.... VOLLEDIGE STORIE »
Die rugbyspan van die Maties het Donderdag gewys hoe om die voorloper in FNB se Varsitybeker-reeks te klop, maar kon dit nie self vermag nie.... VOLLEDIGE STORIE »
Die Maties het Saterdag op Stellenbosch verrassend maklik met die Kovsies se Shimlas in hul jaarlikse intervarsity afgereken.... VOLLEDIGE STORIE »
Die Maties het Saterdag op Stellenbosch teen die Shimlas van Bloemfontein gespeel en die wedstryd 27-11 gewen. Michael Walker het die foto’s geneem.... VOLLEDIGE STORIE »
PSO Libertas het Helshoogte Maandag 17-12 geklop in die finaal van die Steinhoff-nuwelinge-toernooi op Stellenbosch.... VOLLEDIGE STORIE »
Die halfeindstryde van die Steinhoff Koshuisuitkloptoernooi vind dié Vrydag plaas. Elsenburg sal Wilgenhof die stryd aansê terwyl Majuba en Simonsberg mekaar sal pak.... VOLLEDIGE STORIE »
Die rugbyspan van die Pukke het gisteraand sy FNB Varsitybeker-wedstryd in die Fanie du Toit-stadion in Potchefstroom ten spyte van ’n driekuns aan drieë deur die Maties se kaptein, Wesley Wilkens, gewen.... VOLLEDIGE STORIE »
Die televisie-kollig is vandag op die Pukke en die Maties se rugbyspanne, maar die drama kan eerder in die twee ander FNB Varsitybeker-wedstryde opgelewer word.... VOLLEDIGE STORIE »
Tukkies het vinnig herstel ná hul 55-24 nederlaag teen die Ikeys verlede week en het die Shimlas van Bloemfontein dié naweek 32-14 geklop.... VOLLEDIGE STORIE »
Die tweede week van die Varsitybeker het vir ’n paar skoknederlae gesorg toe NWU-Pukke Saterdag teen TUT verloor het en die Ikeys Tukkies Maandag 55-24 verslaan het.... VOLLEDIGE STORIE »
Die Maties moes Saterdag hier hard werk om die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit met 40-24 in die FNB Varsitybeker-reeks te klop.... VOLLEDIGE STORIE »
’n Ongelooflike terugvegpoging deur die rugbyspan van die Tukkies het gisteraand verseker dat die FNB Varsitybeker-reeks op ’n hoë noot afgeskop het.... VOLLEDIGE STORIE »
Helshoogte het Woensdag teen Dagbreek gewen, en speel komende Maandag in die finaal van die Steinhoff-nuwelinge-toernooi op Stellenbosch. Stephan Marais het die foto’s geneem. ... VOLLEDIGE STORIE »
Die nuwelinge-rugbytoernooi se finaal sal komende Maandag beslis word. Hier is van die uitslae:... VOLLEDIGE STORIE »
AGT van Suid-Afrika se universiteite sal met mekaar meeding om die Varsitybeker, wat vanjaar die eerste keer aangebied word.... VOLLEDIGE STORIE »

VERSEKERING
Spaar by OUTsuranceKliek hier vir huisinhoud-, besigheids- en motorversekering.
VIND
Werksgeleenthede
Gesondheids- produkte
Reis & Verblyf
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Motor & Huis Versekering
Dekor
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.
VIND
Werksgeleenthede
Gesondheids- produkte
Reis & Verblyf
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Motor & Huis Versekering
Dekor
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |