DIE 18-jarige Matie-atleet Wilhelm van der Vyfer is tans Suid-Afrika se vinnigste man oor 100 m....
Argiewe
Nuwe pret sorg vir hope aksie
Die tweede jaar van ’n nuwe interkoshuis-aktiwiteit, Pro6-quad-krieket, het verlede week in Eendrag begin. BERNARD BRAVENBOER het die aksie met die kamera gaan vasvang. Die hele week het wedstryde tussen Eendrag, Dagbreek, Majuba en Wilgenhof in die...
VOLLEDIGE STORIE
»
Maestro borrel en kyk net vorentoe
Sy regte naam is Pietman Geldenhuys, maar hy het gou besef dié naam “gaan nie werk op ’n verhoog nie”. Nou is hy Peter Mitchell – ’n nuwe kunstenaar waarvoor selfs Steve Hofmeyr kruisbeen voor die verhoog sal gaan sit om net ’n bietjie te luister. ...
VOLLEDIGE STORIE
»
|
DIT was ’n aand van Griekse prag en praal. Ná baie maande se beplanning en harde werk kon dié wat by vanjaar se jool betrokke was, nie meer wag om te hoor wie die wenners vir jool 2008 is nie. Charl Marais het die foto’s geneem....
VOLLEDIGE STORIE »
WAT is die verskil tussen ’n Matie en ’n jong hond? Die hondjie se oë gaan in ’n stadium oop....
VOLLEDIGE STORIE »
ZIMBABWIESE studente aan die Universiteit Stellenbosch (US) het Vrydag ’n gevoel van magteloosheid uitgespreek oor die toekoms van hul land....
VOLLEDIGE STORIE »
’N JUIGENDE skare het die trapkarjaers aangespoor wat laas Saterdag al om die Rooiplein en die Neelsie in hul supersoniese skeppings gejaag het....
VOLLEDIGE STORIE »
Die tweede jaar van ’n nuwe interkoshuis-aktiwiteit, Pro6-quad-krieket, het verlede week in Eendrag begin. BERNARD BRAVENBOER het die aksie met die kamera gaan vasvang. Die hele week het wedstryde tussen Eendrag, Dagbreek, Majuba en Wilgenhof in die koshuise se vierkante plaasgevind. ...
VOLLEDIGE STORIE »
DIE Suid-Afrikaanse netbalkaptein, Bronwyn Bock-Jonathan, het gewys sy is nie net ’n raakvatter met ’n netbal nie, maar steek ook op akademiese gebied nie lyf weg nie....
VOLLEDIGE STORIE »
MATIES-ATLETE het onlangs weer gewys waartoe hulle in staat is toe verskeie rekords op die afgelope Nedbank Nasionale Kampioenskapsreeks vir liggaamlik gestremdes verpletter is....
VOLLEDIGE STORIE »
’N OUDHOOFREGTER, ’n Belgiese akademikus en ’n kampvegter vir die regte van vroue en kinders is onlangs met eregrade deur die Universiteit Stellenbosch (US) vereer....
VOLLEDIGE STORIE »
Sy regte naam is Pietman Geldenhuys, maar hy het gou besef dié naam “gaan nie werk op ’n verhoog nie”. Nou is hy Peter Mitchell – ’n nuwe kunstenaar waarvoor selfs Steve Hofmeyr kruisbeen voor die verhoog sal gaan sit om net ’n bietjie te luister. ...
VOLLEDIGE STORIE »
HOU op om die huidige wit generasie te blameer vir dinge wat in die verlede gebeur het. Stop diskriminasie. Stop rassisme....
VOLLEDIGE STORIE »
DIT is amptelik – 2 Mei is ’n universiteitsvakansiedag....
VOLLEDIGE STORIE »
Net meer as ’n duisend betogers het Vrydag deur die strate van Bloemfontein tot by die hekke van die Universiteit van die Vrystaat (UV) beweeg met ’n memorandum wat onder meer die “nasionalisering” van die universiteit, die ontbinding van die UV-bestuur, die afdanking van Fourie en die studentedekaan dr. Natie Luyt, en dat Pandor moet ingryp met transformasie by die UV, vereis. Charlé Lombard het die foto’s geneem....
VOLLEDIGE STORIE »
Menseregte. Magsmisbruik. Respek. Onmenslikheid. Die lys waaroor studente hul stem die afgelope week dik gemaak het, gaan aan....
VOLLEDIGE STORIE »
SY gunsteling-koffiekroeg is Vida e Caffe. En Klaus Kotzé hou van koffie. Nét goeie, sterk koffie, want hy het al in ’n koffierestaurant gewerk....
VOLLEDIGE STORIE »
ROZANNE ELS en LEANNE STANDER het die strate op Stellenbosch ingevaar om by Maties te hoor wat hul mening van die polisie se optrede in die dwelmklopjag was. ...
VOLLEDIGE STORIE »
NAGENOEG 85% van die studentelosieshuise op dié dorp is onwettig, beweer ’n stadsraadslid wat ’n hoëvlak-ondersoek na dié kwessie en ook na “studentegedragsprobleme” gaan aanvra....
VOLLEDIGE STORIE »
Vrydagaand was ons in Bohemia, ’n kuierplek in die middedorp. Ons eerste biere was nog in die nekkie van die bottel toe die polisie instorm, met wapens in die hand....
VOLLEDIGE STORIE »
Kyk wat sê ander lesers »
Die dwelmklopjag in die vroeë oggendure Saterdag op drie gewilde kuierplekke op dié studentedorp het nie op die ingewing van die oomblik geskied nie....
VOLLEDIGE STORIE »
Strafregtelike en siviele stappe word oorweeg nadat ’n klopjag Vrydagnag hier op drie gewilde studente-kuierplekke ’n behoorlike herrie ontketen het....
VOLLEDIGE STORIE »
TIENTALLE webgebruikers het gister kommentaar gelewer op die storie van die klopjagte op Stellenbosch. Hier volg verskeie uittreksels....
VOLLEDIGE STORIE »
Die hardhandige optrede van die polisie in dwelmklopjagte in drie kuierplekke hier kan ’n draai in die hof maak nadat verskeie partytjiegangers klagte teen die polisie ingedien het....
VOLLEDIGE STORIE »
Valiant Swart het vanjaar besluit om weer die boeke af te stof en te studeer. Hy doen sy honneurs in Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch. By hom is voor van links Marcia Krige (19) en Christiaan Sleigh (19). Agter van links is Sulene Pienaar (20) en Melissa Boonzaaier (21)....
VOLLEDIGE STORIE »
DIE laaste ronde van massasêr is verlede Donderdagaand in die Klein Libertas-teater gehou en het groot vermaak vir ’n ieder en ’n elk gebring....
VOLLEDIGE STORIE »
Mnr. en Mej. Matieland is verlede Vrydagaand gekroon. Lauren Thomas en Klaus Kotzé was die wenners en Micheala Saywer (eerste prinses), Tracey Stewart (tweede prinses), Pieter Welgens (eerste prins) en Daniel Malherbe (tweede prins) die naaswenners....
VOLLEDIGE STORIE »
PSO Libertas het Helshoogte Maandag 17-12 geklop in die finaal van die Steinhoff-nuwelinge-toernooi op Stellenbosch....
VOLLEDIGE STORIE »
’n Ongelooflike terugvegpoging deur die rugbyspan van die Tukkies het gisteraand verseker dat die FNB Varsitybeker-reeks op ’n hoë noot afgeskop het....
VOLLEDIGE STORIE »
Dit blyk die tradisionele wit-en-rooi-kleurskema wat jaarliks op Valentynsdag vir óf klere óf dekor by danspartye gebruik word, is vir die meeste Maties ’n cliché. Daarmee saam is onderklere ook nie die ideale geskenk op dié dag nie. Leanne Stander en Rozanne Els het op die kampus gaan hoor wat Stellenbosch-studente nie op Valentynsdag wil hê of doen nie....
VOLLEDIGE STORIE »
JONG atlete het heelweek hard geoefen vir Vrydagaand se Absa- eerstejaarsatletiekbyeenkoms. Stuur jou foto’s na web@dieburger.com of laai jou video’s deur van die skakel op die burger.com se tuisblad gebruik te maak....
VOLLEDIGE STORIE »
’N PAAR koshuismanne het ’n bietjie pret gehad met ’n winkeltrollie en water wat van die eerste verdieping gegooi word. Lyk of hulle net nie ontslae kan raak van die opwinding wat trollieresies bied nie. nettanie blom het die ouens op kamera vasgevang....
VOLLEDIGE STORIE »
OP die vraag “Wat het omgee, Glen-tee en leukemie met mekaar te doen?” sal die meeste mense dalk net hul kop skud. Huis Visser antwoord egter anders. Die manne van Snoektown is oortuig dat ’n bietjie omgee soos Glen-tee is: “It really goes a long way.”...
VOLLEDIGE STORIE »
THE Majuba men and ladies from Irene made history this year by calling in the help of some of the South African celebrities to support their cause....
VOLLEDIGE STORIE »
Wat beteken rykdom vir jou? Helshoogte en Minerva het ’n advertensie gemaak wat die waarde van perspektief uitbeeld....
VOLLEDIGE STORIE »
Maties se Joolprogram lyk só:...
VOLLEDIGE STORIE »
Simonsberg en Serruria het mense aangemoedig om “die verlede te vergeet” en saam te werk om die Sokkerwêreldbekertoernooi in 2010 ’n sukses te maak....
VOLLEDIGE STORIE »
Die verwysing na Eskom in Eendrag en Heemstede se Vensters-produksie het die skare Donderdagaand laat skater....
VOLLEDIGE STORIE »
Met ’n JOOLtema soos “Got Hero?”, is dit nie vreemd dat ’n paar bekendes hul verskyning in van die Vensters-produksies op Stellenbosch gemaak het nie. Racheltjie de Beer was nog nooit so sexy nie!...
VOLLEDIGE STORIE »
Met hier en daar ’n paar skouspelagtige valle, het spanne van Stellenbosch se koshuise en privaatwyke Woensdag deelgeneem aan die jaarlikse trollieresies in Victoriastraat....
VOLLEDIGE STORIE »
Bernard Bravenboer het dié foto’s geneem van waar Eendrag en Heemstede se eerstejaars saamgespan het met die Akkerjolverkope en die trollieresies. Hulle het in die week ook hard geoefen vir Vensters....
VOLLEDIGE STORIE »
Marco Botha, primarius van Dagbreek skryf: “Die oorkoepelende JOOL-tema is met helde te make het en Dagbreek en Aristea se Trolliestema was 300 met die Spartane wat uitgebeeld word in ons trollies en kostuums.” ...
VOLLEDIGE STORIE »
Die JOOL’07 kampioene, Huis Visser, is terug en vanjaar span ons kragte saam met Erica dameskoshuis....
VOLLEDIGE STORIE »
Die eerstejaars van Helshoogte en Minerva het Saterdag die strate ingevaar om Akkerjolle as deel van Maties se joolpoging te verkoop. Stephan Marais het die foto’s geneem....
VOLLEDIGE STORIE »
Helshoogte en Minerva samel geld in vir hul Joolpoging. Dié geld word aan Maties Gemeenskapsdiens (MGD) geskenk. Stephan Marais het die foto’s geneem...
VOLLEDIGE STORIE »
Die broederskap onder inwoners van ’n koshuis hier wat minder as ses maande gelede deur ’n brand beskadig is, sal vanjaar herstel word....
VOLLEDIGE STORIE »
VIDEO: Eerstejaars het Woensdag met gemengde gevoelens by hul koshuise aangemeld, en gewonder hoe lank die ontvangskomitee se ‘vriendelikheid’ sou hou......
VOLLEDIGE STORIE »
Dit is met gemengde gevoelens wat eerstejaarstudente gister met ’n klomp tasse oor die drumpel van hul nuwe woonplekke hier gestap het....
VOLLEDIGE STORIE »
|
|
|
|
VIND
|
 |
|
|
|
 |
| ONS
BEVEEL AAN |
 |
netNaweek.com Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.
Gaan na netNaweek.com om te registreer.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
VIND
|
 |
|
|
|
|
|